Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lifestyle Guest Units

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 21 resensies vir Lifestyle Guest Units
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lallie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lallie W
Enkelreisiger

It was amazing.

The guest house was fantastic, friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kumari P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Kumari P
Besigheidsreis

Unhygienic.

The towels provided were appalling; there was a huge hole in the centre of my bath towel. The towels were worn out and ripped at the edges. The drains reeked. The room reeked. And we had cockroaches in the kitchen, room and bathroom. Location is good and safety is good, but other than that it was awful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarisse B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarisse B
Besigheidsreis

Baie geniet.

Die akkommodasie was presies wat nodig was en het mooi gewerk. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S
Besigheidsreis

Clean, has Backup power and friendly staff.

Does need a little maintenance but good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nontyatyambo D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nontyatyambo D
Gesin met klein kinders

Good family trip.

The staff was good and the place has a generator.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein G
Enkelreisiger

Skoon en netjies

Baie lekker gebly by Lifestyle Guest Units. Sal weer daar bly volgende keer wat ek in Musina is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Miranda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic. Nothing special. No effort taken to make it appealing or comfortable

Needed a place to stay over for the night en route to Zim. Musina itself is filthy and unkept. The accommodation was the bare bones.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita K
Besigheidsreis

Een van die beste gastehuise waar ons nog oornag het.

Baie vriendelike diens. Kamers mooi en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place to stay at.

Clean and comfortable place to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buhle S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Buhle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, great location.

The place is beautiful, very clean and private. Host and staff are very friendly and understanding. Great value for money!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek, wonderlike ligging.

The place is beautiful, very clean and private. Host and staff are very friendly and understanding. Great value for money!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelmari C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelmari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en veilige verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Plek is veilig en netjies en goed toegerus. Zettie, wat ons ontvang het, was baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pretty T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pretty T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely enjoyed our stay.

Everything was perfectly fine, warm swimming pool was the best thing we enjoyed in the evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khensani T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khensani T
Gesin met tieners

The staff was warm and welcoming.

The place is clean and the staff is warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly en baie welkom gevoel - sal ongetwyfeld weer daar oorbly op pad Zimbabwe toe.

Zettie wat die gastehuis bestuur het ons ongelooflik welkom laat voel, dit het gevoel of ons eerder vir haar gaan kuier het as om net daar oor te slaap (al het ons nog nooit voorheen ontmoet nie). Sy het dadelik in ons harte ingekruip. Die kamer was perfek, heerlik ruim met lugreëling en het alles gehad wat ons nodig kon kry. Die parkering is ook lekker groot en ons het maklik met ons voertuig en waentjie in en uit beweeg. Die teerpad buite die gastehuis het egter aandag nodig - vol slaggate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phutiane R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phutiane R
Gesin met klein kinders

Centrally located guesthouse in a safe area.

A number of important sites such as the Kruger National Park and Mapungubwe are within one hour's drive from this guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
William V
Gesin met tieners

Had all the necessary stuff to stay over for a night or two, but the pool wasn't working.

When we booked the place we looked at the photos and that's what convinced us to stay there. When we got there they took us to a completely different place. We were quite frustrated, but when we got to the other place we found it to be very pleasant and the rooms were very nicely decorated. The only downfall was that the pool was out of order and the garden slightly overgrown.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het al die nodige dinge gehad vir 'n nag of twee gehad, maar die swembad het nie gewerk nie.

Toe ons die plek bespreek het, het ons na die foto's gekyk en dit het ons oortuig om daar te bly. Toe ons daar kom, het hulle ons na 'n heeltemal ander plek geneem. Ons was baie gefrustreerd, maar toe ons by die ander plek kom, het ons gevind dat dit baie aangenaam was en die kamers was baie mooi versier. Die enigste negatiewe punt was dat die swembad nie gewerk het nie en die tuin effens oorgroei was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudette W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette W
Enkelreisiger

Baie netjies!

Die dametjie wat ons ontvang het het nie geweet wie die gas is, hoeveel mense gaan oorslaap of wanneer daar weer uigeklok gaan word nie al het sy al die vorms voor haar gehad. Ongeag dit was die akkommodasie baie netjies en kan geen slegte woord daaroor sê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald Berkvens A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronald Berkvens A
Enkelreisiger

Goed geouttilleerde self-catering unit nabij het centrum van Musina.

Fijne units, mooi en stijlvol, luxe en compleet ingericht. Erg schoon, veilig. Jammer dat de wifi niet in alle units goed doorkomt. Dat kan beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosalie R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosalie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjies en goed ingerig, maar WiFi nie baie betroubaar nie.

Die kamer en badkamer was baie ruim, skoon en netjies. Die enigste probleem vir ons was dat ons spesifiek daar gebly het omdat hulle WiFi gehad het, en ons moes werk van daar vir 'n dag of twee. Die WiFi was egter nie baie betroubaar nie, en my man moes dikwels buite in die tuin gaan sit sodat hy kan konnekteer aan die internet. Maar andersins was ons heeltemal tevrede met die blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Besigheidsreis

Friendliest staff in Limpopo!

Warm, friendly reception. Beautifully finished rooms and lovely gardens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lifestyle Guest Units se terugvoer

Hi Michelle. Thanks for the positive review! Hope to see you again soon! Elmari, Farai and Rina

Lifestyle Guest Units
Morne R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne R
Besigheidsreis

Puik plek!

Hoogs aan te beveel! Pragtige skoon en ruim kamers. Alles wat jy nodig het en (baie) meer ... Ek sal definitief weer daar tuisgaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lifestyle Guest Units se terugvoer

Hallo Morné

Baie dankie! Ons waardeer jou positiewe kommentaar. Hoop ons sien jou binnekort weer.

Groete.
Elmari

Lifestyle Guest Units
Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans van Der Merwestraat 10, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlOWU0YTRkLTQxODMtNGFjOS04YWNlLTU5OWI4NWM2YTdjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 10 Hans van Der Merwe Street Musina 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.349949289583 30.039594322443