Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lighthouse Guesthouse & Cafe

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Lighthouse Guesthouse & Cafe
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Frederik V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik V
Besigheidsreis

Netjiese en veilige plek.

Rustig en netjies met goeie diens en 'n goeie restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mlungisi M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mlungisi M
Gesin met klein kinders

A must visit.

An easy 10/10 for location, cleanliness, customer service and the food at the cafe (breakfast was included in the price). The suite we stayed in was spacious, with a sizable shower and aircon for the hot Groblersdal sun. A must visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goed ingerig.

Die verblyf het ons verbaas, elke kamer is privaat. Daar is 'n groot tuin reg rondom. Baie mooi ingerig. Swembad en lêstoele, met braai. 'n Spa en fitness centre is ook beskikbaar. En die restaurant se ontbyt (wat ingesluit was by die prys), was vreeslik lekker en top gehalte! Ons is baie beindruk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanna B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna B
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik vir familie met jong kinders.

Lighthouse het baie moeite gedoen vir ons groot gesin met jong kinders. Die ligging is baie goed. Kinders het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomien V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacomien V
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Vir die prys sou ek graag ontbyt ingesluit wou hê. Ek weet dit is een of ander mode, maar ek verkies meer privaatheid vir 'n toilet, sal graag die deur wil terugsit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf, net effe te duur.

Lighthouse Guesthouse was 'n een nag, oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mienke V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi gastehuis, was wonderlik om 'n aand daar deur te bring. Die atmosfeer by die gastehuis laat mens dadelik ontspan.

Mooiste gastehuis, lekkerste ontbyt. Vriendelikste diens. Beveel die gastehuis beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E
Gesin met klein kinders

Was veilig, skoon en lekker kos.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus H
Besigheidsreis

Netjies. Melior koffie.

Baie skoon. Ruim kamers. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammanstraat 8, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd3b08ce394eacc028e2d7532f3e467c762683c51c6bfcad8eb749d6968c0608b03a41242b4829b824872672147e1ad1e386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 8 Hamman Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.162951446545 29.393513411045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem