LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lighthouse Lodge | LekkeSlaap
+13

Lighthouse Lodge

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 19 Aug 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lighthouse Lodge is net 'n entjie se stap vanaf die strand in Mosselbaai geleë en bied slaapplek aan 'n groep of gesin van 8.

Dié lodge het 2 slaapkamers op die boonste verdieping, 'n slaapkamer op die grondvloer en nog 'n slaapkamer in die Wendy-huis. Die kamers op die boonste verdieping het koninggrootte-beddens en enkelbeddens. Die kamer op die grondvloer het 'n koningingrootte-bed. In die vierde slaapkamer is daar 'n dubbelbed. Die kamers deel 4 badkamers en daar is 3 storte en 1 bad.

Kombuisgeriewe sluit yskaste, mikrogolfoond, oonde, en koffie- en teemaakgeriewe in. 'n Wasmasjien word ook gerieflikheidshalwe voorsien.

Gaste kan maaltye in een van die eetareas nuttig of in een van 2 sitkamers ontspan waar daar TV's met DStv is.

Die leefarea bied toegang tot 'n patio met see-uitsigte en braaigeriewe is binne en buite beskikbaar. Parkeerplek vir 2 voertuie word voorsien en 'n voltydse skoonmaker is beskikbaar. Rook is verbode by Lighthouse Lodge en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Lighthouse Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Blandstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
was R2 000
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzdoX46aoxXXJRm2LsVBUS9z9OiOJkjfnfGScIQhLFy5KYGfttw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) Bland Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.181780227194 22.15626577791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!