LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+72
Gastehuis in Bayswater

Lily Guesthouse



  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Dauphine Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Lily Gastehuis is in 'n stil buurt in Bloemfontein se noordelike voorstede, net 5 km vanaf die N1, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die gastehuis het 10 ruim en suite-kamers, elkeen met lugversorging, 'n elektriese kombers, handdoeke, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe en toiletware.

Alle kamers kan ook as enkelkamers bespreek word en gesinskamers kan ook as dubbelkamers bespreek word. Indien versoek, kan 2 enkelbeddens in 'n koninggrootte-bed omskep word. Ekstra beddens kan in sommige kamers voorsien word. Die eiendom is omhein en die onderdakparkeerplek is nie van die straat af sigbaar nie, so gaste se voertuie is veilig.

Die gastehuis se befaamde Lily-plaasontbyt en ander etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Vir diegene wat daarvan hou om hulle eie tjoppie oor die kole te gooi, is daar ook braaigeriewe.

Die gastehuis verkoop koeldrank en water. Geen rook word in die gebou toegelaat nie. Rook word beperk tot die buite-areas.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Troeteldiere op versoek
24-uur-ontvangs
Kaartbetalings

Kamers

Double Room with Bath and Shower 1
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Uniek versier en gemeubileer met 'n dubbelbed, die lugversorgde kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer bied 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met oop uitsig. WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Country Style Ontbyt word teen 'n ekstra koste aangebied.
Ons bied koeldrank en water te koop.
Geen rook word binne die gebou toegelaat nie.
Rook is beperk tot die buite-areas.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Double Room with Shower Only 4
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het lugversorging vir gemak, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Openview-TV. WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Country Style Ontbyt word teen 'n ekstra koste aangebied.
Ons bied koeldrank en water te koop.
Geen rook word binne die gebou toegelaat nie.
Rook is beperk tot die buite-areas.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Comfort Twin Room with bath and shower 2
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met OpenView. WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Country Style Ontbyt word teen 'n ekstra koste aangebied.
Ons bied koeldrank en water te koop.
Geen rook word binne die gebou toegelaat nie.
Rook is beperk tot die buite-areas.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Self catering Luxury Queen Room 7
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is uniek versier en het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die en suite-badkamer het slegs 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond en 'n yskas toegerus. Daar is 'n OpenView-TV. WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Country Style Ontbyt word teen 'n ekstra koste aangebied.
Ons bied koeldrank en water te koop.
Geen rook word binne die gebou toegelaat nie.
Rook is beperk tot die buite-areas.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Self catering Classic Family Room 6
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het slegs 'n stort. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, oond en 'n yskas. Daar is 'n OpenView-TV en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Country Style Ontbyt word teen 'n ekstra koste aangebied.
Ons bied koeldrank en water te koop.
Geen rook word binne die gebou toegelaat nie.
Rook is beperk tot die buite-areas.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Self Catering Premier Family Room 10
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed vir 'n kind en lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond en yskas toegerus. Daar is 'n OpenView-TV en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Country Style Ontbyt word teen 'n ekstra koste aangebied.
Ons bied koeldrank en water te koop.
Geen rook word binne die gebou toegelaat nie.
Rook is beperk tot die buite-areas.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Self-catering Double Room 5
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond en 'n yskas toegerus. Daar is 'n OpenView-TV en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Country Style Ontbyt word teen 'n ekstra koste aangebied.
Ons bied koeldrank en water te koop.
Geen rook word binne die gebou toegelaat nie.
Rook is beperk tot die buite-areas.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jeanne N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese en agtereenvolgende plekkie! Baie, baie lekker gebly!
Aug 2026
Graeme B
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and comfortable. Very good. Clean, comfortable, friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Jeannette S
5.0
Ons het net oornag. Kamers was gerieflik en skoon.
Jun 2026
Daphney M
5.0
Greatest, wonderful and amazing. The place is a gem. The host and team are super friendly, helpful and easy to interact with.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Magaretha S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en snoesig. Het heerlik geslaap en lekker warm water.
Mei 2026

4.5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jeanne N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie netjiese en agtereenvolgende plekkie! Baie, baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Clean and comfortable. Very good. Clean, comfortable, friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannette S
1 nag
5.0
Jun 2026

Ons het net oornag. Kamers was gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphney M
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Greatest, wonderful and amazing. The place is a gem. The host and team are super friendly, helpful and easy to interact with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magaretha S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig en snoesig. Het heerlik geslaap en lekker warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Lily Guesthouse
Thank you so much, we appreciate your business and friendliness. Hope to see you again soon.

Nicky K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Hidden gem. We had a lovely stay at Lily Guesthouse. Very clean and close to the freeway for our early morning start. Would recommend. Good value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Lily Guesthouse
Thank you so much, we appreciate your business and friendliness. We hope to see you again soon.

Yolanda C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Love this cozy place. Will return again. Second time I stayed there. I will always go back. Love the place, friendly staff. Quiet area and safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Lily Guesthouse
Thank you so much, we appreciate your business and friendliness.

Mark B
1 nag
4.4
Jan 2026

A lovely stay! Excellent stay. Landlord very accommodating and friendly. Went out of his way to make our stay comfortable. Great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Naas H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Very good. Nice room, bathroom was spacious, wife enjoyed the bathtub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mary L
1 nag
4.0
Mei 2026

Net geslaap, aangenaam. Netjiese kamers. Baie vriendelike gasheer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Willem
Lily Guesthouse
Thank you so much, we appreciate your business and friendliness.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 17 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Lily Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 23:00
Uitklok Voor 10:00
Double Room with Bath and Shower 1
Slegs verblyf
Double Room with Shower Only 4
Slegs verblyf
Comfort Twin Room with bath and shower 2
Slegs verblyf
Self catering Luxury Queen Room 7
Slegs verblyf
Self catering Classic Family Room 6
Slegs verblyf
Self Catering Premier Family Room 10
Slegs verblyf
Self-catering Double Room 5
Slegs verblyf

Country Style Ontbyt word teen 'n ekstra koste aangebied.
Ons bied koeldrank en water te koop.
Geen rook word binne die gebou toegelaat nie.
Rook is beperk tot die buite-areas.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Dauphine Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNGU4MjI0LWY2OGUtNDhkNy04MmY5LTUwZDVkOWZjNzhmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 17 Dauphine Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.082104933949 26.236965743551