Lily Pond House at Le Lude

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lily Pond House by Le Lude is 'n huis wat op 'n selfsorg-basis bespreek kan word. Dit is op 'n werkende plaas in Franschhoek in die Wes-Kaap geleë. Dis perfek vir gaste op soek na gerieflike verblyf met 'n 3-ster-gradering, in 'n rustige wingerd.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers wat altwee en suite-badkamers het en daar is ook ondervloerse verhitting regdeur die huis. Die kamers het elk 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus om maaltye voor te berei en beskik oor geriewe soos 'n yskas en 'n mikrogolf, 'n oond en ingeboude kaste met eetgerei, breekware sowel as ander toebehore.

Die sitkamer het 'n netjiese en gerieflike bank, met 'n televisie met volle DStv. Daar is ook WiFi beskikbaar regdeur die huis. Gaste kan lekker in die swembad, wat omring is deur versorgde grasperke, afkoel. Daar is ook braaigeriewe onder die pergola.

Daar is parkeerplek beskikbaar vir een voertuig. Gaste kan ook die komplimentêre keldertoer geniet, indien vooraf gereël. Lily Pond House by Le Lude is 'n kort entjie se ry van ander wynproe-lokale af, en dis ook naby aan al Franschhoek se besienswaardighede en doendinge.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Telefoon
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lily Pond House At Le Lude gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R12 300 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za