Lily's Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lily's Rest bied gerieflike verblyf in 'n gastekamer apart van die hoofhuis. Lily's Rest is op 'n residensiële eiendom waarop die eienaars woon op die Silwerstrand Gholf en Rivier Landgoed in Robertson. Dit is ideaal vir sakereisigers en oornaggaste.

Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 driekwartbeddens en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, en daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, WiFi en 'n TV.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Lily's Rest is in die dorpie wat deel is van die gholflandgoed geleë en daar is 'n aparte ingang vir gaste. Robertson bied wynlandgoedere, olyfolie-proesessies, 'n kunsgalery, restaurante, 'n plaasmarkie, voetslaanroetes, kanovaart, toegang tot die rivier met 'n boot en die Klipdrift-stokery. Veilige kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by Lily's Rest sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lily's Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za