Limpokwena Nature Reserve
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Limpokwena-natuurreservaat, Alldays, 0909, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Limpokwena Nature Reserve is 'n lodge wat op die oewer van die Mogalakwena- en Limpopo-riviere geleë is en in 'n oase van koorsbome, worsbome en mopaniebome skuil. Dié lodge is 'n natuurliefhebber se paradys met meer as 350 voëlspesies wat hier rinkink en wat enige voëlliefhebber wat op die kampgronde rondwandel vir ure aaneen sal betower.
Verblyf beskik oor 2 eenhede en 1 tentekamp wat slaapplek vir 22 gaste het. Die chalets en kothuis het lugversorging, 'n privaat ingang en tee- en koffiemaakgeriewe. Die tentekamp deel ablusiegeriewe en gaste het toegang tot kombuis- en braaigeriewe.
Die lodge is geskik vir familiegroepe wat op soek is na 'n wegbreek, of paartjies wat bietjie gehalte-tyd saam wil deurbring in 'n rustige omgewing. Limpokwena is 'n beskeie lodge wat die klem lê op eenvoud en gaste aanmoedig om 'n nuwe perspektief op wildkyk te kry. Ons ervare gids sal jou op 'n wildrit neem en jou voorstel aan die klein verwikkelings in die natuur wat so gereeld misgekyk word, soos om die spoor van 'n olifant te volg wat ons in die nag besoek het, of 'n nagwildrit te onderneem om ons naglewe te besigtig wat die ystervarke, hiënas en die skugter luiperd insluit.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Limpokwena-natuurreservaat, Alldays, 0909, Limpopo
- Gaste dink Limpokwena Nature Reserve het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Alldays Mapungubwe National Park Limpopo
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Limpokwena-natuurreservaat, Alldays, 0909, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom