LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Limpokwena Nature Reserve | LekkeSlaap
+37

Limpokwena Nature Reserve

7 resensies
Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

1 begeleide wildrit per dag ingesluit by die selfsorgverblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Alle kansellasies moet skriftelik ingedien word. Kansellasiefooie geld as volg:

Meer as 1 maand voor die inklokdatum: geen boete, volledige terugbetaling.
22 - 30 dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die deposito.
15 - 21 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die deposito.
08 - 14 dae voor die inklokdatum: verbeur 75% van die deposito.
01 - 07 dae voor die inklokdatum: verbeur 100% van die deposito.
Indien gaste versuim om op te daag of voortydig vertrek: geen terugbetaling. Die volledige besprekingswaarde word verbeur/is betaalbaar.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpokwena-natuurreservaat, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ODQ1MTRmLTAwZmMtNGQxNC04YzdhLTAwM2Y1OGM0YWYzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 Limpokwena Nature Reserve Alldays 0909 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -22.471388888889 28.918611111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!