LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Linda se Plekkie | LekkeSlaap
+6

Linda se Plekkie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Linda se Plekkie bied gerieflike selfsorgverblyf vir 'n 3 gaste of 'n gesin in Leeupoort Vakansiedorp.

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapbank vir 1 kind en beddegoed word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en 'n tweeplaatstofie toegerus. Die eenheid het 'n TV en 'n DStv-koppelpunt, gaste moet net hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring.

Daar is 'n buitebraai-area, 'n vuurput en onderdakparkeerplek.

Leeupoort Vakansiedorp bied voëlkyk en wildkyk geleenthede. Daar is ook doendinge, soos fietsry, drag, stap en wildritte in die reservaat. Die dorp bied gemeenskaplike swembaddens, 'n winkel, drankwinkel en 'n restaurant.

Slaapplek

’n Bespreking by Linda se Plekkie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj1WDfH3AM0PI4f8G5mOwrUuy43hM5Z1n4GbsIgo7cIwOUXaQGk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 3) Off the R516 Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.925680523279 27.639705688777
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!