Lindisfarne B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lindisfarne B&B is 'n elegante huis in Botha's Hill, 'n buurt in Hillcrest in KwaZulu-Natal. Dis die weg na die Vallei van 'n Duisend Heuwels en dis 37 km noordwes van Durban geleë.

Akkommodasie beskik oor 2 selfsorgeenhede en 3 slaapkamers met slaapplek vir 14 gaste. Die Ateljee het slaapplek vir 2 en 'n kombuisie, en Tyne-kothuis het slaapplek vir 4 en 'n volledige kombuis. Albei eenhede is selfsorg. Die ander 3 kamers is op 'n B&B-basis en nie geskik vir selfsorg nie. Al die kamers en eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv-hotelpakket, tee- en koffiemaakgeriewe, waaiers en WiFi.

Daar is onderdakbraaigeriewe beskikbaar en troeteldiere is welkom, mits dit vooraf gereël word. Bepalings en voorwaardes geld.

Daar is doendinge soos perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, bergfietsroetes, Zorbing en verfbal in die area. Daar is ook winkels, restaurante, kroeë en filmteaters.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lindisfarne B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za