- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R512/Malibongwe-afrit, Erf 3 van Rhenosterspruit 495 JQ, Lanseria, 1748, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Linquenda Guest Farm is in Lanseria in die Noord-Rand geleë. Ons is in die Wieg van die Mensdom-wêrelderfenisgebied geleë en ons noem hierdie stuk aarde al vir 75 jaar lank ons tuiste. Die plaas is ideaal geleë, minder as 5 minute se ry vanaf Lanseria Internasionale Lughawe (waar jy kan vlieg na en vanaf Durban en Kaapstad). Die plaas is ook naby top-besienswaardighede en die Hartbeespoortdam, so dis ideaal vir enige reisiger.
Die rits verblyfopsies sluit 'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 6, 2 selfsorgeenhede met slaapplek vir 4, 'n selfsorg-suite met slaapplek vir 3, 'n klein selfsorg-houthuisie met slaapplek vir 2 en 'n gastekamer met slaapplek vir 2 in. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenhede is ideaal vir 'n oornagstop en vir langer verblyf.
Let asseblief daarop dat die gasteplaas via 'n grondpad bereik word. Die pad op die perseel is ook nie geteer nie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Marzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R512/Malibongwe-afrit, Erf 3 van Rhenosterspruit 495 JQ, Lanseria, 1748, Gauteng
- Gaste dink Linquenda Guest Farm (Pty) Ltd het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R512/Malibongwe-afrit, Erf 3 van Rhenosterspruit 495 JQ, Lanseria, 1748, Gauteng