Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linquenda Guest Farm (Pty) Ltd

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 58 resensies vir Linquenda Guest Farm (Pty) Ltd
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mienkie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Fantabulas!

Baie netjiese rustige eenheid. Natuur skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerry S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jerry S

Eeerste oggend geen warm water. Krag was af en die volgende aand kragprobleem buite hulle beheer, baie hartseer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawbruth D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawbruth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We reached your accommodation late in the afternoon and left at 5 am next morning. Therefore, we did not have enough time to give you more meaningful feedback.

Suggested improvements: the double bunk beds squeaked the whole night at every turn or movement whilst sleeping. This was very disturbing for even the person sleeping on the double bed in the next room. The second suggestion is to keep the dogs away from the guest houses because they were somewhat of a nuisance when we were having our evening meal outside on the balcony.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linquenda Guest Farm (Pty) Ltd se terugvoer

Good day,
Thank you for the feedback and suggestions. We take note and will address accordingly.
Regards
Marzanne Nagel

Linquenda Guest Farm (Pty) Ltd
Craig N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig N
Enkelreisiger

Very pleasant. Quiet surroundings. Very neat and clean.

Highly recommended for business or holiday travel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bianca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het rustigheid gesoek en net geraas gekry.

Informele nedersetting reg voor die chalet, ons wakker gehou tot 4 uur met harde musiek. Besige pad aan die regterkant. Niks stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik.

Rustige atmosfeer en warm gevoel in die hart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia M
Gesin met klein kinders

Nice breakaway for the weekend.

I enjoyed the stay. Cleanliness, accessibility and space are important aspects when we decide on accommodation. The place was nice, it had all the necessary things one needs in a self-catering place - blankets and beds, cutlery and crockery, braai equipment and space, fridge, oven and TV etc. The worst thing was the extreme cold at night. We are familiar with the cold, but when you're going on a little break, you don't want to go to bed early just to be warm. It would have been nice if there was a jungle gym for the kids too, although there is ample space and grass as well as a nice tree for the kids to play. Thanks for a lovely weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia H
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspanne.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie was goed ingerig en ons het baie veilig gevoel. Ons het dit ook baie geniet om die area beter te leer ken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerry S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier dit was wonderlik.

Net die waterdruk was baie swak anders as dit baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Was such a pleasant weekend. Fell in love with the lab mix Mia. My partner and I had a very relaxing weekend such a treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige wegbreek!

'n Aangename plekkie met al die benodigdhede en nog meer. Ons het in Die Stoor gebly en was beïndruk met hoe oulik dit ingerig is. Die bure op die oorkantste heuwel kan nou en dan geraas maak, maar oor die algemeen is dit stil en rustig. Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek van die stad.

Die atmosfeer was lekker, stil en rustige wegbreek van die stad se gewoel. Personeel vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was mooi skoon en presies wat ons verwag het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luis M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Luis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not nice, not friendly.

I'm a paying guest, I expect what I pay for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linquenda Guest Farm (Pty) Ltd se terugvoer

Good day Luis. I am sorry about your experience at Linquenda. Could you please elaborate on what exactly it was that you did not find satisfactory as well as the mention of the farm worker? I would just like to follow it up with the manager that was on duty. Thank you.

Linquenda Guest Farm (Pty) Ltd
Marlise V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en gefokus op die kleiner besonderhede.

Die hele proses wat gerieflik en die eenheid was silwerskoon. Hulle het tot vir my 'n sjokolade met 'n handgeskrewe nota gelos vir my verjaarsdag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename besoek

Ons het baie lekker by Linquenda Gastehuis gekuier, die area is rustig en ons verblyf was skoon en netjies. Ons sal Linquenda Gastehuis verseker weer in die toekoms oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magrietha D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magrietha D
Enkelreisiger

Plek is skoon en rustig.

Die plekkie is baie rustig en dit is skoon met alles wat jy nodig het. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam met alles wat ek as enkelreisiger nodig gehad het. 'n Mens moet net die droogte in gedagte hou en nie die groen lushof verwag wat op die fotos is nie. Dit is ongelukkig heeltemal buite hulle beheer. Wat ek wel sal aanbeveel is dat die pragtige bal-en-klou sitkamerstel oorgetrek word, dit skep die enigste swak eerste indruk wat 'n mens kry aangesien dit 'n bietjie verslete is. Verder kan 'n mens regtig oor niks kla nie. Ek het lekker gerus. Sou nie kon sê van die TV nie, aangesien ek dit nie gebruik het nie, ek wou juis van alles af wegkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magriet N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet N

Was heerlik om net 'n 3/4 uur uit die stad te ry vir 'n wegbreek.

Ons sal enige tyd weer teruggaan, sommer elke naweek as dit moontlik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Ons het in Die stoor gebly. Pragtige plekkie. Sal graag wil aanbeveel dat plaveisel verder by die voordeur gedoen kan word sodat sand en modder nie in getrap kan word nie. Andersins is dit 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franja V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franja V
Gesin met klein kinders

Oulik, naby, gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elma N
Gesin met tieners

Sien sterre.

Mens betaal definitief net vir die ligging ─ d.w.s sowat 4 km vanaf Lanseria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Velisia C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velisia C

Plaasatmosfeer.

Was 'n baie lekker, rustige plekkie. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasteplaas.

Dit is 'n pragtige plek. Alles wat jy nodig het is in die huisies. Elke kamer is lekker snoesig in die winter en daar is braaifasiliteite orals. Jy hoef nooit 2 keer te wonder of jy die vriendelike opsigter kan nader vir hulp nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mitzi C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mitzi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was an absolute wonderful stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en vriendelike mense.

Was baie tevrede en dit is naby die lughawe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir ons het die eenvoud, rustigheid en netheid sommer net die ding gedoen.

Ons het sommer welkom gevoel van die intrapslag af. Ja daar is sekerlik plekke met fancy ratings in luuksheid maar ons het sommer tuis gevoel. Sommer hier langs die grootpad lekker rustig met 'n mooi uitsig ook nog. Die akkomodasie is baie basies maar alles wat jy nodig het is daar, skoon en in werkende toestand. Ou "Fielies" (die Jack russel, weet nie wat haar regte naam is nie) het ons die heel naweek opgepas het nog die kersie op die koek gesit vir tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and clean, easy to find and close to the airport.

We only stayed there one night, nice and easy to find. I enjoyed the farm and the horses. Very relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met vriende

Rustig en gemaklik.

Baie rustige atmosfeer en sal definitief aanbeveel. Ek het my horlosie daar vergeet die dag en toe ek 2 dae later skakel het een van die werkers dit by die kantoor ingehandig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus R
Besigheidsreis

Skoon en netjies, goeie diens, waarde vir geld, naby lughawe.

My behoeftes vir die aand was om iewers oor te slaap, voor my vlug terug Kaap toe die volgende oggend vroeg. Kon lekker braai, kamers is netjies en skoon. Rustige omgewing, lekker naby lughawe. Goeie waarde vir geld. Gasheer/vrou was vriendelik en behulpsaam. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette H
Saam met vriende

Comfort.

No luxury accommodation but well situated, neat and clean. We enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerief.

Nie luukse verblyf nie, maar goed geleë, netjies en skoon. Ons het ons verblyf baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Saam met vriende

Ongelooflik rustig en baie privaat.

Ons het baie lekker gebly, die plekkie is baie netjies en dis baie rustig buite. Ons het van die privaatheid gehou, die huisies is redelik ver van mekaar af so dit is 'n wonderlike wegbreek van alles af. Die uitsig is baie mooi en die huisie het alles wat jy nodig het. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n paar dae wil wegkom uit die stad uit en rustig wil raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine T - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine T
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel in die natuur, mens is heeltemal alleen.

Linquenda se Ou Stal is lieflik! Ons is mal oor die koperpype in die badkamer en al die nodige kombuisgereedskap wat beskikbaar was. Die uitsig van die stoep af is mooi berge en daar is baie oulike eet- en speelplekkies in die omgewing. Die diens laat die gasteplaas in die steek. Daar was niemand wat ons ontvang het nie en ons was gestuur na ons chalet waar die sleutel in die deur gelos was deur 'n familielid by die plaas se hek op pad uit. Dit het dadelik gevoel asof ons nie verwag was nie. Niemand het daarna kom groet nie. Ons moes later bel en SMS om te vra oor die WiFi-wagwoord, reëlings vir in die bos stap en hout vir die braai. Ons is toe na 'n petrolstasie gestuur vir hout. Dit kan sekerlik ingesluit wees by 'n selfsorgplaas of hulle moet sê ons moet self bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minique G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Minique G
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Dit was 'n aangename ervaring en het ons gehelp met die tussenpose tussen vlugte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir geld!

Pragtige plekkie naby aan die stad en perfek vir 'n vinnige wegbreek. Vriendelik en gasvry en die eenheid is pragtig en uniek ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braam P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

Ons vlug was op no 99 gekanselleer. Ek het by Pieter gaan raad vra, en glo my - hy het sy vroutjie gekontak vir 'n rekenaar en na 30 min was Pieter met ons op pad na O.R. Tambo. Vlug bespreek en betalings gemaak. Sulke kliëntediens sal nie maklik oorskry word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Besigheidsreis

Kamer baie netjies.

Die reëling vir toegang na ure was baie prakties en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M
Gesin met tieners

Ideale oornag verblyf as jy vroeg op Lanseria moet wees.

Sal beslis weer daar oorslaap as ek in daardie area moet wees. Verblyf baie gerieflik, skoon en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V
Enkelreisiger

Ek het dit baie geniet!

Great! Nie te ver uit Johannesburg uit nie. Baie rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Can't wait to go back again soon!

We stayed in Die Ou Kraal, and it was absolutely beautiful! Rustic look that I loved, but exceptional comfort and cleanliness. Had an amazing weekend relaxing and enjoying the quiet. The unit was well equipped with everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem J - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly people and nice place to stay

Quiet environment to rest at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clifford F - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clifford F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and the layout of the log cabin was perfect.

The log cabin was exactly what we wanted; exclusive and peaceful. We will definitely revisit Linquenda guest farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besonderse kliphuisie met sy groot oop stoep met 'n asemrowende uitsig oor die vlei.

Die stilte van die natuur slaan jou asem weg. Die outydse kliphuisie met sy groot stort en ruim slaap-/leefvertrek met oopplan-kombuisie laat jou voel of jy op die plaas is. Die mense is vriendelik en jy kan kom en gaan soos jy wil sonder kommer. Het heerlik gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met vriende

Uitstekend!

Ons verblyf was netjies en gerieflik. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalena S
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs; puik kamer!

Heerlike warmkomberse op beddens in die koue winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie De W - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie De W
Gesin met klein kinders

Pragtig en rustig!

'n Oulike plekkie, lekker vir 'n naweekwegbreek. Dit is baie rustig, baie netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Evert D
Besigheidsreis

Baie mooi verblyf - naby lughawe en baie gemaklik!

Ek het net oornag en laat by akkommodasie aangekom. Die eenheid was baie mooi skoon en baie netjies uiteengesit. Dit is regtig baie mooi en naby die lughawe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marita M
Gesin met tieners

Great place to stay

Great place to stay. The only improvement opportunity would be to have a double bed in the main bedroom and not two single beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met vriende

Lekker rustig en gerieflik en naby aktiwiteite.

Verblyf was baie lekker en gerieflik. Ons het elke oomblik geniet en die bestuur was baie vriendelik en behulpsaam ... sal enige tyd weer verblyf bespreek by Linquenda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemien N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willemien N
Gesin met klein kinders

Ons het net oornag daar; was heeldag uit vir besigheid. Vriendelike diens.

Die huis was skoon, netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie ontspannend.

'n Baie mooi omgewing en die woonkamer was baie netjies. Vriendelike honde wat mens verwelkom. Ons sal dit beslis aanbeveel vir iemand en dalk weer eendag daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik ontspannend en rustig ... sal enige iemand aanbeveel om te gaan.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina F - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en privaat.

Baie netjiese, gerieflike en bekostigbare verblyf, gepas vir 'n stil wegbreek-naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, veilig en skoon.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die plek was reg toe ons daar aangekom het. Die plek was skoon en netjies en die veiligheid was 'n groot gerusstelling vir ons harte. Ons sal beslis weer soontoe gaan en die kinders saamneem, want daar is lekker baie speelplek en diere vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharien O - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tharien O
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely break away

We enjoyed the stay at Linquenda Landgoed so much. It was truly a magical experience and we treasure the moments, highly recommended for a weekend breakaway. I loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R512/Malibongwe-afrit, Erf 3 van Rhenosterspruit 495 JQ, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNmIyYzg4LTFlMDYtNGM2Ny1hODg2LTA2MTUxYWFhMzc1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 R512 Malibongwe Ext Portion 3 of Rhenosterspruit 495 JQ 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.904253403711 27.88801074028
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem