Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lion Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Pjh S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker maar water koud. Stortwater was koud in die oggend. Dit was nie lekker om te stort nie. My dogter in die ander kamer het dieselfde ondervinding gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun G
1 nag
5.0
Jan 2023

Warm welcome and aircon was very helpful during the heat. Very neat, tidy and clean accommodation. Will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eluned G
1 nag
4.8
Jan 2024

Sal definitief aanbeveel. Heerlike oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ntwanano M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2023

Great stay. Well situated facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philip V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Vriendelike verblyf en heerlike ontbyt. Die mense is baie vriendelik en verwelkomend. Netjiese en gemaklike kamers sowel as 'n uitstekende ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Perfekte oornagverblyf. Skoon en gerieflik. Alles wat jy kon aan dink. Great ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas Meades C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Vriendelike diens, netjies en skoon, heerlike geurige kos en gemaklike en gerieflike kamer. Ons het ingeboek, was sommer vinnig gehelp en baie vriendelike diens ontvang. Genoeg spasie in buite parkering om ook 'n sleepwa te parkeer. Die kamer en badkamer is baie gerieflik en skoon, net wat mens nodig het, lekker gemaklik met 'n deur wat na buite ook oopsluit. sekuriteit, en veilige omgewing. Heerlike en geurige ontbyt geniet, met ontbyt van ons keuse. Sal Lion Lodge met 'n goeie hart aangeveel vir 'n gawe oornag en ondervinding. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pinnie V
1 nag
5.0
Aug 2022

Fantastiese plek en super netjies. Vir my as enkelpersoon, het ek baie veilig gevoel en het top diens ontvang. Die kamer was super netjies en die ontbyt heerlik. Baie dankie Lion Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rossouw J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Perfek, als in plek. Als was in plek en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle M
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Netjies en vriendelik en goed geleë vir ons kuier. Die gastehuis en netjies en vriendelik, en die ontbyt is ook lekker. Ons sal weer daar bly as dit nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenhoek-straat 2, Hospitaalpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc1f768e4b19850e7a6dec87ab9c56547186f9bbdb32c6eec0979fb5e645491140bf411832d53e59f558757ee7d69f22bc1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 2 Leeuwenhoek Street Hospitaalpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.139716 26.1985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang