LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Listen to the Waves | LekkeSlaap
+30

Listen to the Waves

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Listen to the Waves
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ilse R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig atmosfeer, lekker ruim binne en buite.

Kuier was heel aangenaam, net 'n jammerte the eienaars het nie kom hello sê ens. nie. Die dogter, Maryka, sy was baie vriendelik en het gevra benodig ons enige iets. Die res van die kuier was aangenaam.

Jacqueline W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waardevolle plekkie.

Baie gerieflike plekkie, met al die nodige. Naby aan die strand en stad. Beslis vir ons die moeite werd gewees en sal vir seker weer daar wil oorslaap.

Frits Z - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frits Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename, netjiese verblyf met see-uitsig.

Die woonstel is gerieflik en toegerus met al die breekware, mikrogolfoond, yskas, DStv, Weber-braai buite en gerieflik naby die strand en winkel geleë.

Ronél V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf met mooi uitsig.

Die eenheid is gerieflik en goed toegerus met 'n lekker braaiplekkie. Lugversorging sou egter welkom gewees het. Die 'off street parking' wat in die advertensie genoem word, is misleidend, want dit is net op die sypaadjie en nie agter 'n hek nie.

Hannetjie D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie D

Wou nie terugkom huis toe nie.

Fantastiese plek. Skoon, vriendelik. Heeltyd skoon handoeke wat uitgesit word en skoon beddegoed. Sal beslis weer teruggaan vir 'n kuier, net jammer dit kan nie 4 mense vat nie, sal my kinders wil saamgevat het.

Deon B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt uncomfortableat Listen to the Waves.

Maryke and Sakkie were very helpful and nice. I am not sure if it was the mother who came and, without introducing herself, asked how many people we were. We explained that our kids and grandchildren from Atlantis came to greet us. We did not know at that stage that one of the rules was that no kids are allowed. She could have handled it in a better manner.

Corné L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, skoon, netjies, stil, naby die see en alles wat nodig was.

Het heerlik gebly in die skoon, netjiese, veilige en naby-die-see-huisie. Sal weer daar gaan bly.

Linette L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linette L

Baie netjiese woonstel, toegerus met alle benodigdhede vir verblyf.

Listen to the Waves is 'n pragtige toegeruste plek, baie netjies en skoon. Goed ingerig met alles wat nodig is. Pragtige see-uitsig en stapafstand van see.

Ben F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik vir 'n kort verblyf.

Fasiliteit is gerieflik en baie netjies. Ontvangs het aan verwagtinge voldoen. Geen probleme ondervind. Dankie.

Hennie R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en behulpsaam.

Baie dankie vir 'n lekker verblyf, netheid van die kamer en vriendelike ontvangs asook bottel "bubbly".

Yolande K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed toegerus, veilig, goeie ligging en vriendelikste diens.

Sien sterre.

Margaret H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig. Lekker gekuier.

Sou daarvan gehou het dat ons see toe kon stap in plaas daarvan om te ry. Dit is ook ver van Melkbos af. Verder was dit perfek.

Tania V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Enkelreisiger

Heerlik en rustig.

Naby genoeg aan die see om te gaan stap, baie privaat en veilig. Baie goed ingerig en het alles wat 'n mens nodig het. Baie dankie en sal vir seker weer gaan.

Leon W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring.

Die verwelkoming en heerlike blou vonkeldrankie was die begin van 'n heerlike twee dae in 'n pragtige netjiese en stylvolle plek. Uitstekend toegerus. Rustig en privaat. Nogmaals baie dankie.

Magda M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en sentraal.

Dit was regtig besonders netjies en verwelkomend, veilige woonbuurt en 'n pragtige uitsig, baie behulpsaam en vriendelike mens mense. Kan regtig aanbeveel.

Isaac S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hou van die rustigheid.

Plek is pynlik netjies. Gasvryheid uitstekend. Het die rustigheid baie geniet. Vriendelike ontvangs. Het baie tuis gevoel.

Elmarie S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Die woonstel is baie skoon en netjies. Eienaar doen moeite om haar gaste tuis te laat voel en om te verseker dat hulle gemaklik is. Moontlik moet die beskrywing dit net duideliker stel dat dit 'n Bachelors woonstel is en nie 'n huis nie. Ons het andersins heerlik daar gebly en sal dit aanbeveel indien jy vir kort tye Melkbos toe wil gaan.

Listen to the Waves's terugvoer

Hallo Elmarie.
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te kon hê. Baie dankie dat u my aandag hierop gevestig het, ek sal dadelik weer deur die advertensie gaan en sorg dat daar meer duidelikheid hieroor is. Ons wil onder geen omstandighede ons gaste mislei nie.
Baie dankie weereens.
Ek waardeer dit opreg baie.

Listen to the Waves
Lizelle C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Daar is met 'n groot passie, baie moeite en deeglike dinkwerk ingesit toe die plekkie oor gedoen was. Dit is perfek vir 2 mense en alles wat ons benodig het was daar en aan gedink. Dit is baie naby aan die strand en die perfekte strand vir swem. Die eienaars is stunning mense en het ons baie bederf met gereelde skoon handdoeke en skoon beddegoed. Dit is 'n awesome plek om vakansie te gaan hou! Ons was baie gemaklik daar en dis baie stil. Die plekkie is aan die eienaars se huis, maar nogsteeds baie privaat. Was baie hartseer om terug te kom Jhb toe na mens daai stilte en vrede ervaar het. Charles, Maryke, Oom Sakkie en Tannie Heleen, baie baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ek glo regtig dat julle nog baie gaste sal kry in die toekoms want julle is puik en julle diens is puik! Ek stel hierdie plek aan ander gaste voor met die diepe rustigheid in my hart dat julle nie teleurgesteld sal wees nie! Plek is netjies en baie mooi binne. Ek en my man kom verseker weer vir julle kuier! Keep up the good work! Tot later.

Listen to the Waves's terugvoer

Hallo Lizelle en Louis

Dit was so lekker om jul hier by ons te hê. Baie dankie vir die stunning resensie - ek waardeer dit vreeslik baie.
Ons sien uit om jul gou weer te sien!

Listen to the Waves
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles Hoffe-laan 59, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2NmVmOWYxLWY2ZGItNGZmMy1hMDJjLTIzYzllNDYzZDY0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 59 Charles Hoffe Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.699129672284 18.442163765431
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!