+30
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Listen to the Waves

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 59 Charles Hoffe Avenue, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Listen to the Waves is in Melkbosstrand geleë en bied gehalte, gemaklike akkommodasie in hierdie rustige kusdorpie. Die ateljeewoonstel is naby baie aktiwiteite, winkels en restaurante geleë.

Hierdie ateljeewoonstel is op dieselfde eiendom as die eienaars s'n geleë, maar is heeltemal apart en privaat. Dit bestaan uit 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne, handdoeke en beddegoed word voorsien.

Dit het 'n toegeruste kombuis met alles wat gaste vir selfsorg benodig, insluitend 'n induksiestoof, mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die ateljeewoonstel het 'n privaat, omheinde binnehof met pragtige see-uitsigte en braaigeriewe. 'n Gratis, nie-alkoholiese drankie word met aankoms voorsien.

Geen troeteldiere word toegelaat nie, en daar is geen WiFi beskikbaar nie.

Die area is baie veilig, en daar is 'n buurtwag, sowel as die Melkbos-polisie wat gereelde verbyrytogte doen.

Die ateljeewoonstel het 'n paar see-uitsigte vanuit die woonstel, maar toegang tot die strand is net 2 blokke weg. Wasgoeddienste is 3 blokke weg, sowel as openbare vervoer.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Corlia J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, dankie. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Ons was vriendelik ontvang en die kamer, badkamer, kombuis, alles was net perfek. Sal dit...
Sien meer
Okt 2025
Adriaan P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en kalm. Ons het baie lekker gerus en net afgewend na die haastige stadslewe.
Apr 2025
Trudie D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker by die see. Ons het baie lekker gebly! Dis baie netjies, met baie bederfies, stapafstand van die see! Dis naby lekker restaurante en winkels. O...
Sien meer
Feb 2025
Pieter M
Saam met lewensmaat
5.0
Listen to the Waves is 'n juweel plekkie met die see uitsig. Listen to the Waves is 'n ware juweel. Ons is hartlik ontvang en rondgewys en alles van d...
Sien meer
Jan 2025
Ebrahiem S
Saam met lewensmaat
4.8
Very good. It was pleasant and without incidents.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 59 Charles Hoffe Avenue, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Listen to the Waves het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)
Bespreek

59 Charles Hoffe Avenue, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2NmVmOWYxLWY2ZGItNGZmMy1hMDJjLTIzYzllNDYzZDY0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 59 Charles Hoffe Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.699129672284 18.442163765431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang