Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Litoro Safari Lodge

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Litoro Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ann V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik. Ons sal beslis weer kom. Uitstekende waarde vir geld.

Die tent is lieflik en spasieus. Die badkamer is pragtig en die beddens slaap heerlik. Heerlike rustige atmosfeer met niks behalwe die klank van die windjie deur die blare, voëls en insekte nie. Die kombuis is liberaal toegerus en dis net 'n plesier om kos te maak daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Litoro Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou besoek.
Bly om te hoor jy het ons rustige paradys geniet en ontspan.
Kom kuier binnekort weer.

Litoro Safari Lodge
Benitta G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benitta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte lang-naweek wegbreek!

Maureen was fantasties en baie akkommoderend. Die eenheid is pragtig en in die perfekte setting. Alhoewel ons uit vorige ervaring paar "odds en ends" saamgevat het wat ons dog ons sou benodig, was alles daar en was dit glad nie nodig vir ons om enige ekstras saam te vat nie. Die sterrelig is ongelooflik en ons het elke aand om 'n kekkelende vuurtjie gesit en sonder woorde net na die hemelruim gestaar. Ons wens Maureen en haar gesin alle sukses en geluk vorentoe. Hulle kan baie trots wees op hul plek en wat hul hier begin het. Ons kan nie wag om terug te gaan nie en om te sien watse interessante dinge vir Litoro voorlê nie! Vir seker 'n hidden gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Litoro Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier. Hoop jul kom binnekort weer ontspan en spesiale geleenthede by ons vier.

Litoro Safari Lodge
Vanaf R300
R300 R240
per nag, vir 2 mense
Vanaf R300
R300 R240
per nag, vir 2 mense
Vanaf R300
R300 R240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88b94b2ecac6bce2ae40149a8387c52c58d12616d51f0342c5bdc21e5606e5676517e52cae0b48edb46e0498bbc9be95ea6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R240 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Groenfontein R33 0530 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.343075872217 28.06005231909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem