- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- R46, Waverley Hill Organic Wines and Olive Estate, Wolseley, 6830, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Little Acre Luxury Pods bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf, geleë op die skilderagtige Waverley Hill Organic Wines and Olive Estate, ongeveer 20 km vanaf Tulbagh en 7 km vanaf Wolseley-sentraal. Dit is 'n ideale keuse vir 'n romantiese paartjie se wegbreek, wat jou toelaat om sterrekyk deur die glasdak te geniet.
Verblyf word aangebied in 3 luukse lugverkoelde Pods, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke pod het 'n gemaklike koningingrootte-bed, sagte duvet, kraakvars linne en 'n privaat ingang. Die en suite-badkamers is toegerus met 'n stort. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.
Die pods beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sentrale eetkamertafel vir 2.
Elke pod maak oop op 'n houtdek met buitemeubels. Jy sal braaigeriewe en 'n houtvuur-warmbad met pragtige uitsigte oor die berge vind. Daar is 'n restaurant en wynproe-opsies op die perseel, en gaste is welkom om die plaas te verken.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Chrizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R46, Waverley Hill Organic Wines and Olive Estate, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Acre Luxury Pods het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R46, Waverley Hill Organic Wines and Olive Estate, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang