Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wolseley

4 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Wolseley van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Wolseley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wolseley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wolseley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wolseley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wolseley Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wolseley

Koraalboom is in die bekoorlike dorpie Wolseley in die Breederiviervallei geleë. Die gastehuis bied verblyf in 2 ruim slaapkamers. Die eerste slaapkamer is apart van die hoofhuis en het 1 koninggrootte-bed of 2 en...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wolseley

Mountain View is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Wolseley. Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat badkamers met baddens of storte deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 s...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wolseley

Koraalboom Anneks is in die pragdorpie, Wolseley. Die dorp is omring deur berge en die watervalle al langs die pad skep 'n snoesige atmosfeer. Koraalboom Anneks is 'n uitbreiding van die reeds bestaande Koraalboom n...

Vanaf
R880
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Wolseley

11 Protea is in die dorp Wolseley geleë en bied gehalteverblyf in 'n vreedsame vallei tussen die Winterhoekberge. Dié eenheid is naby die dorpie se winkels, restaurante en ander besienswaardighede geleë. Die ate...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Wolseley

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Die Boord Accommodation is tussen die Witzenberge, ongeveer 2 km buite Wolseley geleë. Elke kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n ba...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tulbagh, Wes-Kaap

Fynbos Guest Farm is in die Witzenbergvallei, 'n area bekend vir sy mooi roetes, voetslaanroetes, fauna en flore, voëls en bekende besienswaardighede. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat die uit die st...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Mountain Cabin is 'n pragtige selfsorg-houthuisie tussen Tulbagh en Wolseley in die Winterhoekberge in die Tulbagh-wynvallei. Dié houthuisie het slaapplek vir 5 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek ver van di...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Awesome Getaway Mountain Cabin is 'n selfsorg-chalet op 'n privaat plaas in die Tulbagh-wynvallei aan die voet van die Witzenbergreeks. Die eenheid is 'n entjie se ry van verskeie natuurreservate, 15 minute van Tulb...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Steenbok Farm Cottages bied selfsorgkothuise op 'n 65 hektaar-wildsplaas aan die voet van die Witzenberge 7 km vanaf Wolseley en 16 km vanaf Tulbagh. Die kothuise bied 'n wegbreek van die stadslewe en elkeen bied...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Nibbana Farm, die Herehuis en die aangrensende eenhede is onlangs gerestoureer. Elke kamer is uniek en gerieflik ingerig. Die Herehuis is slegs op versoek beskikbaar. Die 4 aparte kothuise langs die Herehuis bestaa...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Witzenberg Guest Farm is aan die voet van die Witzenberge naby die bekoorlike dorpie Wolseley geleë. Die verblyf word in 7 selfsorgkothuise aangebied. Een kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Vyf van d...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breedekloof, Kaapse Roete 62

Big Sky Cottages is op 'n 67 ha-plaas in die Breedekloof geleë - 'n streek wat bekend is vir sy pragtige wynplase en bergreekse. Die kothuise is in 'n omgewing van plase en hoog teen die hange van die Mostertshoekb...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

The River Siding is op 'n vrugte- en groenteplaas tussen Ceres en Wolseley, aan die rivieroewer omring deur berge. Daar is 3 eenhede naamlik River Siding 1, River Siding 2 en die houthut en slaapplek vir 15 gaste. ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

White Bridge Farm is 'n prentjiemooi vrugteplaas langs die Breederivier omring deur asemrowende berge. Dit is ideaal vir gaste wat 'n troue by Olive Rock bywoon, vir natuurliefhebbers, buitelug-entoesiaste, wynkenne...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breedekloof, Kaapse Roete 62

Hoogwater Farmlife and Accommodation is in Wolseley geleë en bied 'n egte plaas-ervaring. Dié eenhede is op 'n werkende vrugteplaas geleë, waar gaste kan wegbreek en die lewe op die plaas kan ervaar. Verblyf be...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ceres, Kaapse Roete 62

Hillbilly Farm is in Wolseley in die Wes-Kaap en dié area is bekend vir sy natuurskoon, wynproegeleenthede, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos Waverley Hills Organic Wine Estate en Mountain Ridge W...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Fraaigelegen Farms skuil aan die voet van die Witzenberge in Tulbagh. Die plaas is 'n werkende wyn- en olyfplaas en is ook 'n tuiste vir hul bekroonde ekstra suiwer Adhara Evoo olyfolie. Verblyf beskik oor 3 selfs...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Wes-Kaap

The Riverstone House bied 'n plattelandse selfsorgwebreek in 'n rustige area buite Wolseley. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gesinswegbreek op 'n werkende plaas, 'n spesiale plek vir 'n bruid om...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Wes-Kaap

The Blue House bied selfsorgverblyf op ’n prentjiemooi organiese plaas 8 km buite Wolseley. Dié plaashuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-leefarea. Die hoofsla...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

'n Besoek aan Eikelaan Plaas, sowat 5 km vanaf die historiese dorpie Tulbagh, is altyd 'n welkome ontvlugting van die stad. Dit is perfek as jy bietjie jou batterye wil herlaai en jou kop wil skoonmaak. Die rus en v...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za