- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R600, Champagne Valley, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R928 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Little Acres Drakensberg Accommodation is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied ruim, smaakvolle selfsorgverblyf in die hartjie van die Drakensberge langs die uKhahlamba Wêrelderfenisgebied. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en skuil in 'n idilliese 1,2 hektaar-tuin met 'n elektriese heining.
Ons het 3 gastekamers met koninggrootte-beddens (enkelbeddens is beskikbaar op versoek). Daar is nog 'n eenslaapkamerkothuis met 'n oopplan-sitkamer/-kombuisie met slaapplek vir 4 en nog 'n eenslaapkamersuite met 'n oopplan-sitkamer/-kombuisie met slaapplek vir 5. Die slaapkamers het verwarmers.
Heelwat doendinge is tussen 3 en 15 km van die gastehuis af. Staproetes, aktiwiteite, toere, basiese inkopiegeriewe en pragtige natuurtonele is lekker naby. Little Acres Guest House is ook sentraal geleë ten opsigte van die vernaamste hotelle en konferensiegeriewe in die Sentraal-Drakensberg.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die R600, Champagne Valley, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Little Acres Drakensberg Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R600, Champagne Valley, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal