LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Little Elm Cottage | LekkeSlaap
+21

Little Elm Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwstraat 22, Valmary Park, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Elm Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Durbanville, Kaapstad. Dié verblyf is die ideale basis om doendinge en besienswaardighede in die omtrek en in die Noordelike Voorstede te geniet.

Die kothuis het 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het nuwe lugversorging en 'n dubbelbed met Egiptiese katoenlinne en ’n donsduvet. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, 'n koffiemasjien, ketel, broodrooster en eetgerei.

Die leefarea het rusbanke en rottangmeubels, asook 'n TV met Netflix en 'n DVD-speler. Dit bied toegang tot 'n stoep met 'n buitetafel, sitplek en 'n draagbare braai. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar op die perseel.

Little Elm Cottage is 700 m van Durbanville se gholfklub af, 1 km vanaf Durbanville MediClinic, 2 km vanaf Durbanville se konferensiesentrum, 5 km vanaf Durbanville se wynroete en 30 km vanaf die lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Little Elm Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Little Elm Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Louwstraat 22, Valmary Park, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Elm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwstraat 22, Valmary Park, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2fb26018d1a88b8dce39e496dc13cfa659559ed5ad76fb98d6d8d0c55506e8dc2f21d4d004c01530a033517ffe3aa4ea49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 22 Louw Street Valmary Park, Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.836219371365 18.654925839012
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!