Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Farm

Gastehuis
King Room Suite
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite met lugversorging is op die onderste verdieping geleë en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die suite het 'n kombuisie wat met 'n yskassie mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 2 stoele. Die deure lei na 'n privaat stoep met sitplek. Gaste het toegang tot die tuin, gemeenskaplike swembad, sonstoele en gasbraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Melk, tee, koffie, beskuit, neute en vars vrugte is ingesluit. 'n Komplimentêre bottel wyn vir verblyf van 2 nagte of meer is ingesluit. 'n Stewige Kontinentale ontbyt kan gereël word teen R250 ekstra per persoon.

Huisreëls

Let asb. daarop dat die eienaar 3 honde en 50 vrylopende hoenders het wat op die perseel woon.
Die verblyf word met 'n 3 km-sandpad bereik en dit is vir alle voertuie geskik.

Gaste het toegang tot die tuin, swembad en buitemeubels. Daar is ook gasbraaigeriewe.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Little Farm Flat
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Little Farm Flat is op die boonste verdieping geleë, bied slaapplek aan 3 gaste en spog met 'n pragtige uitsig. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele en 'n enkelslaapbank. 'n Platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Buite is daar 'n houtdek met 2 stoele, 'n tuin, gemeenskaplike swembad, sonstoele en gasbraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Melk, tee, koffie, beskuit, neute en vars vrugte is ingesluit. 'n Komplimentêre bottel wyn vir verblyf van 2 nagte of meer is ingesluit.

Huisreëls

Let asb. daarop dat die eienaar 3 honde en 50 vrylopende hoenders het wat op die perseel woon.
Die verblyf word met 'n 3 km-sandpad bereik en dit is vir alle voertuie geskik.

Gaste het toegang tot die tuin, swembad en buitemeubels. Daar is ook gasbraaigeriewe.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 1)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wineacres-rylaan 16, Raithby, 7139, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82ff930f77cb84033d6455bbe04aea774e137c362203d965b0e2ea5ecca9492756013dd702c92f170a86abd4b309b71cac6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 1) 1 5 1 5 16 Wineacres Drive Raithby 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.019757615812 18.786322216405
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem