Beskrywing
Little Farm Flat is bo geleë en bied pragtige uitsigte oor die berge, blomtuin en see vanaf die vensters en bied slaapplek vir tot 3 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbakke. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, oondjie, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele en 'n dubbelbedslaapbank. Daar is 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n houtdek met twee stoele en gaste het toegang tot die tuin, gemeenskaplike soutwaterswembad, ligstoele en gasbraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis. Melk, tee, koffie, beskuit, neute en vars eiers van ons hoenders is ingesluit
Huisreëls
Let asb. daarop dat die eienaar 3 honde en 50 vrylopende hoenders het wat op die perseel woon.
Die verblyf word met 'n 3 km-sandpad bereik en dit is vir alle voertuie geskik.
Gaste het toegang tot die tuin, swembad en buitemeubels. Daar is ook gasbraaigeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite met lugversorging is op die onderste verdieping geleë en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die suite het 'n kombuisie wat met 'n yskassie mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 2 stoele. Die deure lei na 'n privaat stoep met sitplek. Gaste het toegang tot die tuin, gemeenskaplike swembad, sonstoele en gasbraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis. Melk, tee, koffie, beskuit, neute en vars eiers van ons hoenders is ingesluit.
Huisreëls
Let asb. daarop dat die eienaar 3 honde en 50 vrylopende hoenders het wat op die perseel woon.
Die verblyf word met 'n 3 km-sandpad bereik en dit is vir alle voertuie geskik.
Gaste het toegang tot die tuin, swembad en buitemeubels. Daar is ook gasbraaigeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Wineacres Drive, Raithby, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang