Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Farms

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 81 resensies vir Little Farms
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Gaylan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaylan D
Gesin met klein kinders

It was a great place to rest and relax.

Our stay was great, we only had an overnight stay, but it catered to all our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Gaylan, that is great news! See you next time!

Little Farms
Linrie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linrie B
Gesin met klein kinders

Perfek vir een aand se slaap. Honde het dit baie geniet saam met kleinding.

Ja, dit was heerlik. Genoeg van alles net vir een aand se bly. Sal dit gerus aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Linrie, baie dankie vir die mooi resensie. Voorspoed vir 2024, sien julle volgende keer!

Little Farms
Andries B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Aan die positiewe kant - die mense is vriendelik en behulpsaam. Aan die negatiewe kant is daar egter 'n paar probleme wat dringend aandag moet kry. Die wasbak in die badkamer is totaal ongeskik vir gebruik. Daar is 'n seephouer reg in die middel bokant die piepklein wasbakkie gemonteer wat dit onmoontlik maak om jou gesig te was. Daar is ook nie plek om vuil skottelgoed te pak nie. Daar is geen ontvangs nie en jy moet bel en wag vir die eienaar om op te daag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oorslaapplek.

Dit is skoon en netjies en alles wat jy nodig het, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Dankie Piet, sien jou volgende keer.

Little Farms
Amanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda S
Gesin met klein kinders

Very challenging

No extra blankets. Linnen stained. Room smells like smoke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Netjies, skoon. Geen TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Baie dankie, die kroeg area kry binnekort n TV.
Sien volgende keer.

Little Farms
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Die eienaar was baie behulpsaam en het ons terugkeerdatum verander sonder enige ekstra kostes. Ons woefie kon saam slaap en kon lekker buite rondhardloop. Ideaal geleë naby die N1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Ons het by Little Farms oornag op ons roete Kaap toe. Ons woefie was saam en ook welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Dankie Leon, sien julle volgende keer.

Little Farms
Adri B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie, ons het dit geniet. Eienaar het ons vriendelik verwelkom.

Verblyf is netjies, kan definitief aanbeveel. Maklik om weer op die snelweg te kom. Het die tuin geniet, my woef kon stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Adri, baie dankie.
Sien volgende keer.

Little Farms
Martin W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Martin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen aandag aan detail nie. Kan meer moeite doen.

Stort stukkend. Instandhouding nie na wense nie. Nie skoon en netjies genoeg nie. Kort aandag. Afgeskeep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Besigheidsreis

Oornagslaapplek.

Waarde vir geld en lekker naby die N1 geleë, maar net ver genoeg sodat die snelweggeraas nie gepla het nie. Ons het 'n wegneemete telefonies bestel wat teen R20-00 afgelewer was. 'n Wag pas die voertuie snags op, dus ook baie veilig. Die kamer was skoon en netjies, ons sal beslis weer van Little Farms gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Leon. Sien julle volgende keer. Groete. Rufus

Little Farms
Jackie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie D
Saam met vriende

Pleasant and accessible.

We stayed at Little Farms on our way to Addo. It was quiet, clean, and safe, close to the highway offramp. I would stay again. We had only one issue - the special lights put in for loadshedding switch on automatically, and we couldn't find a way to switch them off, which meant loadshedding in the middle of the night meant sleeping with the lights on. A local restaurant recommended by the establishment delivered tasty, well-priced pizzas directly to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Thank you Jackie, we will look into the emergency lamps. Some of them have factory faults on them. Apologies for that.

Little Farms
Sandra V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Besigheidsreis

Vriendelike diens, netjies en skoon.

Die gasheer was baie vriendelik. Die eenheid was netjies en skoon. Ons het 'n heerlike nagrus gehad voor ons lang tog die volgende dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Baie dankie Sandra vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle n lekker aand gehad het. Sien julle volgende keer!

Little Farms
Susan P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklik en baie verkeerslawaai.

Baie lawaai a.g.v. hoofweg wat langs Little Farms verbyloop. Beddens was so ongemaklik - niemand kon slaap nie. Geleë direk langs 'n begrafplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Susan, die hele dorp se Gastehuise is langs die hoofweg en die matrasse op die beddens is van die beste wat jy ooit op sal slaap. Die begraafplaas se mense het al jare terug rus gevind so hulle pla ons nooit nie. Ek stel voor dat jy volgende keer so bietjie dieper in jou beursie krap vir verblyf. Ons doel is om dit so goedkoop as moontlik vir die verbyganger te maak.
Lekker dag.

Little Farms
Jeanette P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P
Enkelreisiger

Very friendly and helpful host.

I liked that the accommodation was close to the highway as I could get back on the road quickly the following morning. I was delayed checking in due to a flat wheel. The host arranged a meal for me in advance and assisted me in getting a new tyre on a Sunday morning. I will stay there again when travelling that way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Jeanette, glad we could assist in making your evening easier. Until next time.

Little Farms
Ben B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies

Baie soon. Beddegoed ruik lekker vars. Mikrogolf het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amorie N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Amorie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike spasie vir diere na 'n lang reis. Netjies en rustig.

Dit was lekker om by Little Farms aan te kom na 'n lang dag van reis. Daar was genoeg spasie vir ons honde om rond te hardloop en bene te rek. Was rustige atmosfeer en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Amorie, ons is bly julle het dit geniet. Tot volgende keer.

Little Farms
Andre B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oorslaapverblyf. Ruim slaapplek, lekker stort.

Kon doen met lugversorger maar sou nie veel gehelp het met beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rianca D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rianca D
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Netjies en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Rianca, baie dankie. Sien julle volgende keer.

Little Farms
Chantelle K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K
Gesin met klein kinders

Gepaste oornagverblyf vir 'n pitstop.

Alles was skoon en netjies. Daar is nie 'n TV in die kamer nie, geen WiFi nie en geen alternatiewe elektrisiteit wanneer daar loadshedding is nie. Ons het steeds baie gemaklik oorgebly en weer vroeg oggend in die pad geval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus S
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar maar geen privaatheid.

Relatiewe skoon plekkie maar indien jy van privaatheid hou bly weg. Vinnige en gerieflike oorslaapplekkie. Diens baie goed.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zuretha V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zuretha V
Gesin met tieners

Oornagslaaapplek.

Baie goed geleë, maar moet iets doen omtrent lekkende stort en ten minste skottel neersit om vuil skottelgoed in te sit, en 'n waaier in kamer sit. Anders oornagslaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Gesin met tieners

Baie lekker.

Ek sal enge tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Dankie Jacques, sien volgende keer.

Little Farms
Bianca B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Gesin met klein kinders

Vir seker weer daar kuier.

Awesome. Skoon en genoeg speelplek vir kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Dankie Bianca, sien volgende keer.

Little Farms
Marike C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marike C
Saam met vriende

Skoon en netjies, dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Groot plesier Marike.

Little Farms
Barry D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, value for money.

Very close to highway. Safe and quiet and a nice place to rest. There is a guard at night to look after vehicles. Everything we needed was on hand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Barry, glad you guys enjoyed it. We will definitely look into a premium vegetarian dish for you guys once we start up the restaurant. See you next time.

Little Farms
Arno J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en behulpsaam.

Die mense van Little Farms was baie vriendelik, die plek was baie skoon en netjies. Hulle het al van vroegoggend kontak gemaak met ons en ons laat weet oor moontlike ophoudplekke as gevolg van padwerke. Ons sal julle vir seker weer gebruik en baie hoog aanbeveel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Arno, altyd lekker om te hoor dit was ons doen maak dit gerieflik vir ons gaste. Sien julle volgende keer.

Little Farms
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomina R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jacomina R
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies maar nie veilig vir gesin met klein kinders nie.

Vir volwassse mense om oor te slaap op pad Mosselbaai toe geen probleem, maar baie verlate en geen veiligheidshekke voor skuifdeure nie. Die plek is baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Jacomina, die plaas gevoel is nie gewoonlik vir almal uitgeknip nie. Met 'n sekuriteits wag wat heelnag patroleer, wil ons nie die 'plaas natuur' prentjie breuk met sekuriteits hekke nie. Dankie vir die resensie.

Little Farms
Alison L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alison L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a work in progress. Wish Rufus best of luck.

Once area improves, it would be a place I would revisit and refer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Alison, thank you for the wishes. We should be done soon.

Little Farms
Nicola B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagstop.

Little Farms is ingerig met alles wat mens nodig het vir 'n aand se oorslaap tussen Gauteng en die Kaap. Die bed was gemaklik. Ons stort het wel nie 'n gordyn of matjie vir die vloer gehad nie, maar ons kon darem steeds stort. Daar is ook lekker plek vir die honde om rond te hardloop. Tydens loadshedding is daar ook 'n lig wat steeds werk, wat nogal handig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Nicola, dankie vir die review. Ons sal omsien na die stort gordyn, jammer vir dit.

Little Farms
Sicumile M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sicumile M
Besigheidsreis

Rufus was the best host. So friendly and always willing to help.

I had a lovely stay. Exactly what I saw on the pictures and more. Definitely going back there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Sicumile, thank you for the lovely review. See you next time.

Little Farms
Linda D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Vriendelik ontvang. Kamers netjies en skoon. Gerieflik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Baie dankie Linda, sien julle volgende keer.

Little Farms
Robin C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robin C
Gesin met klein kinders

Well priced for an overnight stop.

The rooms are basic, but clean and more than adequate for an overnight stop. Rufus was friendly and happy to help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wade F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wade F
Gesin met tieners

Good enough for just 1 night.

Website gives the impression of the garden being fenced in which is what we were looking for having to travel with 2 medium dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiré V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om oor te bly as jy die pad vanaf PE na JHB wil opbreek.

Lekker naby aan die hoofpad, skoon. Vriendelik ontvang. Ons honde het die groot erf ook baie geniet na die lang pad se ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Desiré, baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet.

Little Farms
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendlike diens van Maureen af.

Baie vriendelike diens van Maureen, ons en ons vierbeenkinders het 'n wonderlike nagrus gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Sy is een van die juwele in ons Gastehuis familie.
Baie dankie vir die mooi resensie.

Little Farms
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie V

Dit was 'n pragtige plekkie. Ek kon lekker rus na 'n lang dag op die pad.

Perfekte ligging! Sal enige tyd weer daar oornag. Warm beddegoed. Verwarmer. Skoon en netjies. Ons kon lekker rus. En gemaklik klaarmaak vir ons volgende dag se reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Baie dankie Annerie vir die mooi review. Ons is bly julle het dit geniet.

Tot volgende keer!

Little Farms
Kobus E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak ligging.

As jy Little Farms nader, gee dit jou die indruk van vervalle geboue, want jy ry tussen murasies deur. Aanwysings is baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Kobus, ons is jammer vir dit. Ons is besig met 'n begroting om dit te verander.

Little Farms
Linda B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was glad nie beïndruk nie.

Geen tafel en stoele om by te sit om iets te eet of drink nie. Alle eetgerei is in een laai bo op mekaar. Geen plek om skottelgoed te was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Linda, die sit area is buitekant. Die personeel doen sommer al die opwas in die oggend.

Little Farms
Leon D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie, net reg vir 'n aand se oorbly.

Trokke op die N1 raas so 'n bietjie in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnien K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arnien K
Gesin met tieners

Ontspanned.

Dankie. Ons het heerlik gerus en dit baie geniet daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Dankie Arnien, bly julle het dit geniet.

Little Farms
Martie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was veilig en gerieflik.

Heerlik geslaap sonder steurings. Baie gerieflik. Rustige atmosfeer. Veilig en plaaslike ligging wat ontspanne laat voel. Gerieflik vir 'n gesin met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miralda R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miralda R
Enkelreisiger

Rufus, baie dankie vir jou vriendelike diens en jou hulp!

Heerlike bed om op te slaap!. Die stort het n bietjie aandag nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Miralda, baie dankie. Ons sal gou daarna kyk!

Little Farms
Nastassia M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte rusplek.

Dit is die perfekte rusplek om jou kop neer te lê vir die aand, op pad na jou bestemming. Die eienaar, Rufus, is baie gasvry, plekkie baie netjies en mooi. Sal beslis weer daar stop as dit op ons pad kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Baie dankie Nastassia, ons bel julle as on in Pta is later die jaar. Sterkte met die klein boontjie in die maag.

Little Farms
Cornelius G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Langafstand trek vanaf Krugersdorp na Malmesbury. Het net gestop vir 'n ruskansie.

Was geen toiletpapier nie. Koffie- en suikerpotjies was leeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ester N
Enkelreisiger

Gemaklike slaapplek vir oornag.

Spreiligte is steeds 'n probleem en hou mens heelaand wakker. Skoonheid van due eenhede nie bevredigend nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
El-doree G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
El-doree G
Enkelreisiger

Baie vriendelike gashere.

Ons was baie bly om 'n plek te kon kry wat troeteldiervriendelik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Gezelle, bly ons julle julle laat gemaklik voel!

Little Farms
Gert H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Dis reg op ons pad gewees. Gasheer baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Gert, altyd 'n plesier!

Little Farms
Liandri F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandri F

Ons het een nag oorgeslaap.

Alles is netjies en skoon soos op foto's. Geen probleem met verblyf. Sou net die buitekant (tuin) bietjie mooier maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Liandri, ons sal aandag gee aan dit!

Little Farms
Liandri F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liandri F
Gesin met klein kinders

Die verblyf binne is skoon en netjies.

Die verblyf binne is skoon en netjies en soos die fotos te weergee. Geen foute daar. Die venue self glad nie iets vir die oog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Liandri, ons is jammer om te hoor dat julle nie van die atmosfeer gehou het nie. So het elke persoon maar sy voorkeur. Veilige reise!

Little Farms
Christa K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Gemaklike beddens. Baie rustig.

Baie lekker daar gebly. Daar is nie TV en aircon nie maar 'n waaier is voorsien. Dit was baie aangenaam en Rufus het ons vriendelik verwelkom. Ons het ook 'n heerlike aandete by sy restaurant gaan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Christa, baie dankie vir die mooi resensie! Alle voorspoed vir julle vir 2022, tot volgende keer!

Little Farms
Belinda A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda A

Gemiddelde verblyf.

Die plek is slegs vir oorslaap, baie onprakties dat die badkamer se wasbak gebruik moet word vir skottelgoed. Die skerp lig buite die eenheid was baie steurend vir die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Belinda, daar is personeel wat die skottelgoed was elke oggend en die skerp lig is vir veiligheids doeleindes.
Ons klein plasie is net genoeg vir n rustige oorslaap ja.

Little Farms
Nanette B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nanette B
Saam met vriende

Baie tevrede.

Baie netjies en gerieflik. Kliëntediens uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maritza H
Gesin met tieners

Baie oulike plekkie om te oornag.

Ons sal Little Farms definitief aanbeveel, ek sal net voorstel dat hulle die kombuis meer user friendly maak. Dis bietjie moeilik om iets te was of uit te spoel in die badkamer se wasbak. Asook die braai buite sal ek definitief voorstel dat hulle dit verbeter. Ek weet daar is braaiplekke by die swembad, maar ek is seker soos ons is daar baie mense wat nie lus voel om al hulle goed te dra swembad toe nie. Behalwe dit was dit baie lekker en het ons dit geniet, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Ja die braai area met gesamentlike opwasplek, restaurant en amblusie blokke vir die kamp terrein word die jaar gebou. Ek is bly julle het julle tyd geniet. Tot volgende keer!



Little Farms
Chris S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net vir oorslaap ja.

Netjies en skoon. Vriendelik ontvang. Eienaar baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Dankie! Sien volgende keer.

Little Farms
Marie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 'n goeie ondervinding nie.

Wat ons wel kan sê is die kamer was skoon en netjies en dit is waar dit eindig. Die foto's van Little Farms is baie misleidend en weerspieël nie die werklikheid nie. Die buitekant was onnet en ons kamer het glad nie gelyk soos op foto's. Daar is ook geen teken van 'n swembad soos op die foto's nie. Die gordyne is al verby hul verval datum, die enigste tafel in die kamer is net so lendelam soos die badkamerdeur. Dit het gereën en dan was daar geen sitplek in kamer behalwe beddens om op te eet nie. Daar is ook nie genoeg sitplek buite as al die kamers vol bespreek is nie. Die sekuriteitsligte het ook die kamer helder verlig in die nag, wat dit vir 'n moeë reisiger moeilik maak om te slaap. Ons sal nie weer hier kom oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha P
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en gasvryheid van eienaar.

Eienaar laat mens baie welkom voel en kos is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker geslaap dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Thank you Victor, sien julle volgende keer!

Little Farms
Vidette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vidette D
Gesin met klein kinders

Vloer was vuil.

Vloer was vuil met aankoms met basiese geriewe in plek, maar sleg tot geen onderhoud gedoen nie. Spreiligte skyn direk in die kamer in en lyk die hele nag soos daglig binne die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sallyann D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sallyann D
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer.

Ek sou dalk net aanbeveel dat hulle dalk TV's in die kamers sit veral vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Allan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag, heerlik oorgeslaap.

Baie vriendelike personeel en eienaar baie hulpvaardig en goeie gasheer, baie dankie, die ete was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Sal weer oorbly. Mooi plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Dankie Gert, sien volgende keer!

Little Farms
Pt R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pt R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, bekostigbaar, ligging is vreemd.

Sal aanbeveel as jy jou sente wil omdraai. Alles was netjies en skoon. Troeteldiere was beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Theunis V
Gesin met klein kinders

Het nie gemaklik geslaap, ligte skyn heel aand in die kamer in.

Motors staan naby die teerpad geparkeer sonder veiligheidshek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Laurika, jammer vir die ongerief. Ons sal kyk na dubbel gordyne, maar ons plekkie is nie uitgeknip vir almal nie.

Little Farms
Charl H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charl H
Gesin met klein kinders

Enjoyed the stay, sleep wasn't great.

Everything was great except the floodlight which made the room so light, we couldn't sleep. I understand the reason for the floodlight but maybe make the curtains block-out curtains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Charl, apologies for the inconvenience. We will look into blackout curtains.

Little Farms
Loraine S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Loraine S
Gesin met tieners

Plekkie het opknapping nodig.

Beddens en matrasse moet vervang word. Badkamerdeure skyn ook deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adinda K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Vier kamers. Ons kamer kon 4 mense huisves met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens. Geriewe sluit in 'n mikrogolf, ketel, yskas. Koffie, tee, suiker, selfs vars melk. Voorwaar 'n rustige atmosfeer. Heerlik uitgerus na 7 ure op die pad. Baie dankie Little Farms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie om oor te slaap. Baie vriendelike diens.

Baie rustig. Perfek om oor te slaap na 'n lang dag se reis. Vriendelike en behulpsame personeel. Kan bietjie aandag gee aan die skoon-/netheid van beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Chanel, ek kan dit amper nie glo nie omdat ek net komplimente kry vir skoonheid. Ons sal defnitief seker maak dat dit dan verbeter.

Little Farms
Irene E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Irene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter vuil swembad, baie lewendige insekte ens. in swembad. Vuil beddegoed.

Direk langs begrafplaas. Geen garage of hekkie vir veiligheid van kar/blyplek nie. Kon nie in die plekkie bly nie, het heeltemal ongemaklik gevoel en onveilig, so het na 2 ure maar weer in die pad geval. Ketel werk nie en die badkamerdeur is ook stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Des B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Des B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geskik vir suiwer oornagdoeleindes, geen stoel, tafel om iets op neer te sit.

Geen TV of tafeltjie om jou goed op neer te sit nie. Geen stoel om op te sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda C

Baie oulike plek, as mens moontlik groepbespreking doen, en al 4 kamers bespreek.

Geen privaatheid tussen die eenhede. Die badkamer se deur is met goingsak oorgetrek, so dis heeltemal deursigtig. Daar is slegs 'n skuifdeur, en 'n klein venstertjie in badkamer. Geen plekkie om skottelgoed te was nie. Alles is egter skoon en netjies. Baie naby N1 vir oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iolenthy M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Iolenthy M
Gesin met klein kinders

It was nice.

Just need parking for cars and maybe small kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Lolenthy, there is ample parking space for cars.
A communal wash-up area is being built this year.

Little Farms
Wynand J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap

Baie stil en ver genoeg vanaf die hoofpad om nie gesteur te word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Baie dankie Wynand!

Little Farms
Tanya H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya H
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Skerp lig by die kamer het ons gesteur deur die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Hi Tanya, dankie vir die konstruktiewe terugvoer. Ons sal aandag gee aan dit.

Little Farms
Alrika D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Alrika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus vir oornag bly.

Dis goed toegerus vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Baie dankie Alrika, tot volgende keer.

Little Farms
Pepi D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pepi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Baie rustig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Baie dankie Pepi, tot volgende keer!

Little Farms
Kenny W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was voldoende.

Plek is netjies, geriewe vir voedselvoorbereiding is min.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Farms se terugvoer

Dankie Kenny, ons voorsien nie voedsel nie. Miskien n misverstand.

Little Farms
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippolis-weg 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35e369c44b0624f37cab2ea06595f98dccd8e536f78093ba49cf0239369fecdb3aa113139c44915289b7118a87123e274380?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 81 5 1 4 1 Phillipolis Road Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.706070960137 25.107732804893