+19
Gastehuis in Colesberg

Little Farms

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
3.7
Elnè K
1 nag
5.0
Jan 2026

What a lovely sight! What a lovely stay! Easy to find and such friendly hosts. It was a short stay but definitely worth it to stay longer! Cute restaurant at Little Farms, so no need to drive far for supper. Can't wait for our next stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

N Heerlike en rustige oornagverblyf. Little Farms is ’n lieflike plek om oor te bly, met alles wat mens nodig het vir ’n gerieflike oornagstop. Die kos was uitstekend en ons kan dit sterk aanbeveel om daar te eet. Dit is ’n rustige en ontspanne plek om te bly. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het en was netjies en skoon. Ons het ook heerlik in die swembad afgekoel op ’n warm dag in Colesberg. Ons kan Little Farms beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wonderful stay. The place was neat and clean. Self-catering for our needs. Slept warm. Had cold water for the shower, but Rufus sorted that out quickly. Due to frozen pipes or the geyser, water was used up. Soon we had warm water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Thank you so much for the lovely review. See you guys on the next travel!

Jacques H
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Well located for an overnight stay after a long drive. Rufus is an excellent host and a good chef. Rooms and bedding are clean and comfortable. Heat is a challenge and rooms take a while to cool down once ventilated with fans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alison V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Suitable for my needs. Was restful and the dogs enjoyed being able to run around off leash.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carin T
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2026

Rufus is baie vriendelik en behulpsaam. Plek te naby aan die hoofpad. Netjies en skoon, te naby aan die hoofpad en nedersetting. Die swembad was fantasties en almal kon lekker afkoel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Natasja F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, heerlik, veilig, snoesig. Wonderlike diens, skoon, netjies en heerlike warm water. Rufus het ons tegemoed gekom en ons kon selfs na die aanbevole in kloktyd arriveer. Ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Baie dankie, sien julle volgende keer!

Cinta B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lieflike plaas atmosfeer. Braai geriewe was gerieflik. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Baie dankie, Cinta. Bly om dit te hoor en dankie vir die mooi resensie. Sien julle volgende keer.

Giel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Heel aangenaam en skoon. Heel aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rufus
Little Farms
Dankie, kom kuier weer vir ons!

Anthony M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Very convenient for an overnight stopover. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Thank you so much for the lovely review. Have a wonderful 2026!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Rufus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 116

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Phillipolis Road, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA524d5524aa11eaf1225fe2ce1515eeb4abb8c8bc1f6f4dd2ed03e9e16edb3afa3d9aa83a991b855d7fc882682f540a8be43b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 107 5 1 4 1 Phillipolis Road Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.706070960137 25.107732804893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang