Little Gem Upstairs

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Gem Upstairs bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat woonstel op die eerste verdieping in gastehuis in Swellendam. Dis aan die einde van 'n doodloopstraat in 'n vreedsame omgewing. Die eiendom is omring deur 2 riviere.

Dié privaat woonstel is ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie. Daar is 'n oopplan-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook spasie vir 'n skootrekenaar. Die woonstel is op die eerste verdieping, het 'n privaat ingang en daar is parkeerplek.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area wat beskikbaar is mits vooraf gereël. Dis ideaal vir oornagverblyf of 'n ontspanne wegbreek. Die woonstel skakel aan die hoofhuis, maar is heeltemal onafhanklik. Swellendam bied voetslaan- en bergfietsryroetes, museums, geskenkwinkels en restaurante. Marloth Natuurreservaat is net 2,3 km ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Gem Upstairs gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false