2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Elara Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Little Greece in Paradise is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Paradise Beach langs die Weskus. Hierdie pragtig gemeubileerde woonstel kyk uit oor die noordelike baai van die Langebaan-strandmeer. Dit is op die vierde verdieping geleë en is toeganklik via verskeie trappe.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n groot badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is.
Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer met 'n binnebraai en vir vermaak, 'n TV met volledige DSTv. Die leefarea lei na 'n groot balkon met pragtige see-uitsigte. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Little Greece is 350 m van die privaat strand af en is langs die Club Mykonos Casino and Resort geleë. Dit bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighede en aktiwiteite, van watersport en bootritte tot restaurante, winkels en lewendige naglewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Surisca Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 6 Elara Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Greece in Paradise het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Elara Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang