LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+44
Selfsorg in Clarens

Little Lammas   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Norman D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Absolutely magnificent! We were greatly impressed from the moment we arrived, in particular with the cleanliness and quality appliances, among many other highlights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilise V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Gesellige blyplek met pragtige uitsig. Die eenheid het alles wat mens benodig en is kunstig ingerig. Oscar en Agness was baie vriendelik en behulpsaam. Die kaggel was 'n wenner en het die koue weggehou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Rustig, privaat, perfek. Beste plek, privaat, sekuriteit. Oscar is baie behulpsaam. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

A gem, with the most beautiful view. Beautiful view and very private. House well equipped with everything you need. Stunning sunsets. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne R
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Perfect. We thoroughly enjoyed our stay, an incredible location with a stunning view! We had everything we needed - nothing was missing. The place was super clean and the bed linen was crisp and clean! We also enjoyed the fire pit and the cheery little fire/stove inside. Altogether it was fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joyce S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Hemel op aarde. Dit was 'n stukkie hemel op aarde vir die siel. Ons het heerlik gebly, die plekkie was mooi skoon, ontvangs was maklik en gerieflik. Die pad na die huisie is bietjie rof en erg rotserig. Die grondpad kort bietjie liefde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

The most gorgeous breakaway with a view out of this world! We had the most amazing weekend at Little Lammas. The decor was well thought through, from modern to vintage and North Africa. The view is one in a million with a spacious patio. Loved the privacy and the horses that came to greet us. This place is a jewel outside Clarens and we will visit it every year. Thank you Little Lammas for the most perfect stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
Wow, thank you so much for your beautiful review! We really appreciate your feedback, and we hope to welcome you back again!

Charney M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfect! Ons het gegaan vir ons 'mini-moon' en alles was perfek! Dit was rustig, veilig en pragtig! Sal dit vir enige iemand voorstel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
So bly julle het lekker by Little Lammas gekuier! Hoop om julle sommer gou weer te sien!

Henri F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2026

Baie gerieflik en goeie waarde vir geld. Ons het regtig baie lekker daar gebly en die huis en uitsig baie geniet. Baie dankie. Glo julle sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaye C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Highly recommend Little Lammas and we'll definitely go back. Thank you. A beautiful house in a beautiful location. The house was well equipped with everything that is needed for a self-catering getaway. One issue is that the electric oven doesn't work and neither does one of the electric blankets in the main bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Franlize
Little Lammas
Hi Kaye, thank you for your lovely review, we are so appreciative! Also, for bringing to our attention the oven and electric blanket - we will get it sorted asap.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 309

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Doloriet Farm, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb89fa50e0cfd7a4e86a5bf6b0bfa15baa1e13f0fc001c90da84c1baf74629c42edd7bfd407ad92ec3f98d0c1becd9f0c8ad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 83 5 1 5 Doloriet Farm Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.552557608544 28.475254968609

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang