Clarens Akkommodasie by Little Lammas | LekkeSlaap
+25

Little Lammas

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Little Lammas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jansie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon woonstel. Rustige, pragtige omgewing. Sal beslis weer daar oornag.

Waarde vir geld. Pragtige plek.

Sunnet U - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunnet U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal.

Presies wat ons nodig gehad het. Stil, privaat, mooi uitsig en lekker rustig.

Hannes S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met vriende

Baie netjies, gerieflik en goeie waarde vir geld.

Baie netjiese en gerieflike akkommodasie met al die nodige geriewe. Die huis se ligging leen hom tot 'n asemrowende uitsig oor Clarens en omgewing. Ons het die stilte en privaatheid ook baie geniet. Ek is baie vriendelik ontvang deur Agnis met my aankoms Vrydag middag. Nogmaals baie dankie vir die gasvryheid en alle voorspoed vorentoe!

Karin V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met vriende

Smaakvolle wooneenheid wat konsentreer op klein detail.

Goed toegeruste oorslaap fasiliteit. Was bederf met warm komberse en 'n kaggel met hout en blitz, asook ys wat reeds in die vrieskas was. Kan Little Lammas beslis aanbeveel.

Little Lammas's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer!
Groete

Little Lammas
Louise D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D

Heerlike ontspanning in pragtige omgewing.

Goeie waarde vir geld. Goed.

Little Lammas's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Groete

Little Lammas
Melanie H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H
Gesin met tieners

Pragtige omgewing.

Het al op baie plekke geslaap in die prysklas rondom Clarens en Little Lammas is by verre die beste. Vir 'n liefhebber van die omgewing en iemand wat nie van oordadigheid hou nie, maar mooi en gerieflik wil bly is hierdie jou keuse.

Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doloriet Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApzT489IuGbTxWICqt7K15kIPiDaQXeQZ5V27oxtXI7M54myfZI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 6 5 1 5 Doloriet Farm Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.541637 28.472039
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za