Little Lammas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons verblyf was asemrowend, die huis is pragtig en die uitsig net so mooi. Heerlik gekuier, mooiste huisie, perfek, met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
Hi Carine, baie dankie vir jou mooi terugvoer! So bly julle het lekker gekuier!

Annelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties! Ongelooflike mooi plek! Rustig - sielskos beslis. Dit het heerlik gereën en dis presies wat ons nodig gehad het om te ontlaai. Netflix gekyk lekker snoesig onder die kombers. Ons beveel Little Lammas beslis aan vir enige iemand wat net wil ontlaai van die stadsgewroeg. Perfek! Sien uit om gou weer te kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
Hi Annelie Baie baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons waardeer dit so baie! Hoop om julle gou weer te sien

Thys S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Open, airy, fresh and beautiful. Just what's needed to unwind and relax. The cottage is beautiful, open and airy with a stunning view from the big stoep. Comfortable and totally relaxing with Clarens in the distance. Cosmo, my dog, loved the big lawn for playing fetch and the veld walk to the dam for a swim. Fresh mountain air clears the mind and the views soothe the soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
Thank you so much for your lovely review! Happy you had a great stay!

Willem D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Mooi uitsig, lekker kaggel en rus en vrede. Ongelooflike uitsig en stilte! Baie ontspannend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Little Lammas
Bly julle het lekker ontspan by Little Lammas Hoop om julle gou weer te sien.

Yolande V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die huisie was perfek. Die spasie en uitkyk na die berge was so mooi. Die huisie. Ons het dit verskriklik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Besondere plek omring deur mooi natuurskoon. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is modern, stil en rustig en het alles wat 'n mens nodig het. Dit was koud buite, maar die kaggel het gesorg dat die huis lekker warm bly, en Oscar het elke dag seker gemaak dat ons genoeg hout het. Ek het probeer om forelle in die dam te vang met my vliegstok sonder sukses, maar die mooi omgewing het opgemaak daarvoor. Ek sal die plek vir seker kan aanbeveel vir enige iemand wat opsoek is na rus en vrede wat die omgewing in en om Clarens wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Pragtige uitsig oor Clarens, verwagtinge vir seker oortref. Dit was vir seker een van die beter akkommodasie opsies op ons roadtrip, wou langer bly maar was reeds bespreek gewees. Sal definitief weer van hulle gebruik maak as ons Clarens toe reis. Het enige verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Awesome view gehad met mis en kaggel het lekker gebrand elke aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly, geriewe was baie netjies. Pragtige area. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ted N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie mooi uitsig, baie rustig en lekker verblyf. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 241

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doloriet Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb89fa50e0cfd7a4e86a5bf6b0bfa15baa1e13f0fc001c90da84c1baf74629c42edd7bfd407ad92ec3f98d0c1becd9f0c8ad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 4 mense 69 5 1 5 Doloriet Farm Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.552557608544 28.475254968609
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang