Little Miracles

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Miracles bied selfsorg- en semi-selfsorgverblyf in 'n plaasstyl vir tot 13 gaste. Ons is gerieflik geleë in die rustige woonbuurt Spitskop, net 4 km van die N1 (Nelson Mandela afrit) en 7 km van Mimosa Mall, Grey College en MediClinic Bloemfontein af.

Eenheid 1 het 3 slaapkamers en slaapplek vir 8 gaste. Daar is ook 'n badkamer met 'n bad en stort en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is ook 'n TV met volledige DStv. Dié eenheid het direkte toegang tot die swembad en braai by die lapa.

Eenheid 2 is 'n eenslaapkamereenheid met slaapplek vir 5 gaste. Daar is 2 enkelbeddens in die slaapkamers, 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die leefarea. Die TV het sekere DStv-kanale.

Die kamers word skoongemaak van Maandag - Vrydag. Kamers word nie op Saterdae, Sondae of openbare vakansiedae skoongemaak nie.

Ontspan in die swembad na 'n lang dag, of braai lekker by die lapa terwyl jy die aangename, stil omgewing geniet. Kinders kan op die grasperk speel of die plaasdiere soos perde, springbokke, steenbokke, klein ibekse, duikers en takbokke bekyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Miracles gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za