7 gaste
2 slaapkamers
6 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 76 Swartberg Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Little Miracles bied gemaklike selfsorg-plaasstyl-verblyf in die rustige voorstad Spitskop, gerieflik geleë 4 km vanaf die N1-snelweg en 7 km vanaf Mimosa Mall, Grey College en Mediclinic Bloemfontein.
Eenheid 1 kan tot 7 gaste akkommodeer en is geskik vir 'n gesin of groep goeie vriende. Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Die eerste slaapkamer is naby die ingang geleë en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank. 'n TV met die volledige DStv-pakket is ook in hierdie slaapkamer beskikbaar.
Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en direkte toegang tot die braai-area en klein privaat tuin. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank en is naby die badkamer geleë. Die volledig toegeruste kombuis bied alles wat nodig is vir 'n gemaklike selfsorgverblyf.
Die eenheid kan met vooraf reëling van Maandag tot Vrydag teen 'n bykomende koste skoongemaak word. Geen skoonmaakdienste is beskikbaar op Saterdae, Sondae of openbare vakansiedae nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 76 Swartberg Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Little Miracles het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
76 Swartberg Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang