Selfsorg in Paarl

Little Oak Garden Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 333 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Patrick R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wonderful stay. Lovely place, one of the few places where we stayed where the pictures matched the venue. There was everything we needed and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtige plek! Skoon, netjies en rustig. Lekker beskuit saam met koffie vir ontbyt. Slaap oor, moenie verbyry nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Onvergeetlike spesiale familie tyd. Ons familie van 14 het 2 eenhede geboek vir my seun se troue en van die instap was ons betower met die rustige atmosfeer gevolg met kalmte wat oorgespoel het in die mees ongelooflikste naweek. Dit het gevoel of ons met vakansie was. Wat veral oplettend was, is dat elke eenheid voorsiening gemaak het vir aktiwiteite vir die kleingoed, 'n absolute bonus vir ons gewees. Baie dankie dat julle ons verblyf, en ons seun se regmaak vir sy groot dag met die mooiste fotos so spesiaal gemaak het. Ons sien julle beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi B
1 nag
5.0
Nov 2025

Oulike blyplekkie, sentraal geleë met alles wat mens nodig het. Baie oulike plek met alles wat mens nodig het, lekker spieelkas, wasmasjien en lugversorging. Parkeringspasie mag klein wees vir die eenheid as dit 'n groot motor is. Inklok en uitklok was maklik en instruksies duidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Definitief waarde vir geld en ligging. Little Oaks is deurgaans, voorspelbaar met 'n kwaliteit ervaring. Ligging is baie goed as jy 'n klomp plekke wil besoek. Kames is smaakvol gemeubileer en 100% funksioneel. Sal beslis weer kom. Hoogstens aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel W
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Fantasties, netjies, veilig. Beslis 'n aanbeveling vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gerieflik, veilig en gemaklik. Gerieflike blyplek met 'n onderdak braai en parkering agter staalhek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Anne J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aangenaam, rustig en sommer net lekker! Little Oak Garden Cottages was baie stylvol en smaakvol ingerig. Kommunikasie vanaf Madeleine was baie goed. Area is rustig. Ons sal enigetyd weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marneli R
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Baie lekker en gesellig. Baie lekker en gesellig. Mooi netjies en goed geleë vir ons gewees. Groep netbalspelers met hulle eggenote en ander spanlede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Luuks en lekker. Ons het baie lekker gebly. Ons het nie al die fasiliteite gebruik nie, maar die verblyf is baie goed ingerig vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 333

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Plein Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA619ed0c443c606d006bb21761b58a0ab30af6c7603a0fb59d564cd1d2bb94571918631c273757fd9f4e30879cffe4666a4f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 333 5 1 5 29 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.726351295562 18.962004003694
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang