Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Piece of Heaven

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 81 resensies vir Little Piece of Heaven
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cecile V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile V
Saam met vriende

Regte stukkie hemel.

Dit is sowaar 'n stukkie hemel. Het baie lekker gekuier en die natuurskoon waardeer. Huis is gerieflik en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis regtig 'n stukkie hemel op aarde! Weg van die dorp af en salig rustig.

Heerlik gebly! Die view is onvergeetlik en 'n klipgooi van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Elsje. Ons waardeer dit en bly jy het dit geniet. Enige tyd weer welkom!

Little Piece of Heaven
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mayline T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mayline T
Saam met vriende

Amazing.

Loving peaceful quiet space with absolutely the best view stay you can ask for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Hi there thanks for the review. Glad you enjoyed it and hope to see you again
Thanks
Theresa

Little Piece of Heaven
Riska H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riska H
Saam met vriende

Amazingly awesome as always.

I'm a regular, this is my go-to place when I need a break away from the world. And I'm always sad when I need to come home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard E

Pleasant and relaxing.

Enjoyed the time watching flamingos. Rest of the family enjoyed the entertainment at the community hall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Hi there very glad you enjoyed your stay. Hope we see you again thanks Theresa

Little Piece of Heaven
Carol-anne V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-anne V
Gesin met tieners

Asemrowend mooi.

Ons het dit verskriklik baie geniet! Netjies, mooi, asemrowende uitsig en baie goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Hi Carol-Anne thank you for the excellent review. Glad you enjoyed your stay
Thanks
Theresa

Little Piece of Heaven
Ecko E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ecko E
Saam met vriende

Was a very nice stay.

We enjoyed our stay. Very nice place and morning walks to beach was amazing. Just need to focus more on cleanliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Igshaan J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igshaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig.

Baie rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Little Piece of Heaven
Anton J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit is ons tweede keer wat ons dit besoek en dit gaan beslis nie die laaste keer wees nie. Elke kamer het sy eie uitsig. Dis beslis die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Dankie julle, ons waardeer. Ons verwelkom Julle enige tyd terug.

Little Piece of Heaven
Riska H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riska H
Saam met vriende

Therapeutic and relaxing.

Always a pleasure going. Oubaas and Theresa are lovely and friendly hosts. once again, 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave A
Saam met vriende

Tranquil and relaxing.

Nice place. Nice views. The upstairs bedrooms are very hot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Little piece of heaven is beslis wat dit is regtig 'n pragstuk van n uitsig. Ek sal enige een aan raai om dit te besoek. Die huis is met alles toegerus. Dit is so rustig,jy voel soos n nuwe mens na 'n besoek aan Little piece of Heaven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet.
Dankie,
Theresa

Little Piece of Heaven
Catherine T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine T
Saam met vriende

Lovely home in a beautiful setting.

We had the most wonderful time, relaxing in a beautiful setting. The house had everything we needed and was close enough to Hermanus if we wanted to go, but it felt like being miles away from everything and we loved every minute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay.
Thanks,
Theresa

Little Piece of Heaven
Mckinley F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mckinley F
Gesin met tieners

Absolutely stunning location.

We enjoyed our stay very much. Amazing facilities in the kitchen, just some unclean items, but the bedrooms and bathrooms are very clean. Hosts were easy to communicate with.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riska H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riska H
Saam met vriende

A touch of heaven!

The name says it all. I spent my birthday there with another couple. Theresa and Oubaas are by far the nicest hosts. This was my 10th time at the same place. 10/10 to Oubaas for always going the extra mile. Always making me feel at home. Lovely place. And hope to be back sooner than later.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marileen R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marileen R
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig, hoogs aan te beveel.

Mooi uitsig en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Little Piece of Heaven
Anine S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine S

Versteekte juweel!

Sielsalig! Wens ons kon langer bly. Ek en my ma het heerlik ontspan. Wat 'n perfekte break-away uit die hustle en bustle van die stad! Volgende keer bly ons vir seker langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra P
Gesin met tieners

Paar dae saam met gesin.

Ek het aanvanklik gedink die plekkie is klein, maar daar was genoeg spasie vir almal met alles wat jy benodig. Met 'n vuurtjie en uitkyk oor die meer is dit werklik 'n plek vir rus en vrede!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Baie bly julle het dit geniet.

Little Piece of Heaven
Megan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Gesin met klein kinders

Breathtaking view.

As always our stay at Little Piece of Heaven was wonderfully peaceful and relaxing. We were once again reminded why we keep on going back for more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Hi Megan, thank you for your once again excellent review. You are most welcome at our facility. Many thanks. Theresa

Little Piece of Heaven
Vanessa W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W
Gesin met klein kinders

Most peaceful with the absolute best view.

We enjoyed the stay so much, would definitely want to come again. The house was well equipped, oh the beds were super comfy and the surroundings pure serenity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Glad you enjoyed your stay and thank you for your inspiring review.

Little Piece of Heaven
Rene A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene A
Gesin met klein kinders

Peaceful.

We had an amazing time. Just what the family needed. Much needed rest, tranquility, peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Thanks for your review. We are very glad you enjoyed your stay.

Little Piece of Heaven
Alfonso A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfonso A

Very relaxing.

Wish I could have stayed for longer enjoyed our time and the area as well as the atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riska H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riska H
Saam met vriende

Beautiful as always.

Probably our 10th stay at Little Piece of Heaven. The name says it all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Thank you so much for your review. We need to discuss a discount for your next visit. Thank you, Theresa.

Little Piece of Heaven
George P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George P
Saam met vriende

The name says it all, a little piece of heaven.

A great place to be with friends and family, quiet and fantastic views. Definitely coming back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riska H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riska H
Saam met vriende

Peaceful, private and so relaxing.

Fifth stay at Little Piece of Heaven. By far still the best place I've been to compared to other places. Once again, Oubaas, you're an amazing host. Your place is number 1!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Thank you very much.

Little Piece of Heaven
Mellissa G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellissa G
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Ontspanne atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita K
Saam met vriende

Die rustige atmosfeer is 'n absolute must do!

Sal enige tyd weet na hierdie plek wil gaan. Als is op sy plek en die natuur doen wonders vir mens se gemoed. 'n Jaarlikse "must do" as jy my moet vra. Baie dankie aan oom Oubaas vir so 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan H
Saam met vriende

Ons het dit baie geniet.

Ek sal weer die huis bespreek dit was baie lekker en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig 'n stukkie van die hemel!

Ongelooflik! Sal beslis weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie V
Saam met vriende

Ongelooflike rustige plek en die uitsig is fantasties. Hoor elke aand die see.

Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat daai rustigheid soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jocelyn B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jocelyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie pragtige uitsig oor die lagoon. Absolutely peaceful. Excellent place for family holidays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faieza A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faieza A
Gesin met klein kinders

Lovely little gem on the lagoons edge.

Neat, tidy, well equipped house with stunning view of the lagoon. Oubaas and Theresa are very hospitable and helpful. Nice getaway for some relaxing quiet time. Kids enjoyed the swimming facilities. Take with tennis rackets, balls as well as table tennis bats and balls as the clubhouse has facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane P
Gesin met tieners

View was incredible. Everything we needed was in the house.

We were fortunate to see the wild horses. What a wonderful sight. We loved the view of the lagoon. In fact we loved everything about the house and will be back as soon as we can. Thank you for letting us stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, praktiese huis met alles wat jy nodig het en nog meer. Ideale bly plek vir families wat net wil rus.

Baie dankie vir al die moeite, die ekstra speserye, skoonmaakgoed en die skoonmaak gedurende ons verblyf. Heerlike gerus en kan definitief aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gerus terwyl die kinders veilig kon speel in die sand en swem in die vlak water van die strandmeer.

Little Piece of Heaven is wonderlik geleë vir ouers en kinders om veilig die natuur te geniet. Dit is die tweede keer dat ons hier vakansie hou en ons beplan om weer terug te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Gesin met tieners

'n Plek om asem te haal.

Die huisie tussen die bosse met die meer voor jou voete, is kosbaar. Heerlik gesit en kyk na die flaminke, die wilde perde wat snags kom wei dra by tot die uniekheid. Om see toe te loop en die hele strand vir ons self was ook 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riska H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riska H
Saam met vriende

Relaxing and beautiful as always.

Third time at Little Piece of Heaven. The name says it all. Oubaas and Theresa are very lovely people. Oubaas even showed us his Dragon plant that's gonna flower soon! The only bad part was having to come home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Thank you very much. Glad you enjoyed it and you are most welcome to come again.

Little Piece of Heaven
Natasha P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing place and view!

Fabulous place with the most amazing view! Such a pleasure to go to sleep and wake up to the sound of nature. The view was the absolute best for me! My 5-year-old definitely had a blast with the open space as well as the lagoon to just run wild and it was so worth it for a family getaway. We will definitely be back again soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valencia W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia W
Gesin met klein kinders

Peaceful and relaxing.

The view was excellent, it's a bit of river with the fresh ocean breeze. The bird life is something to behold, even had a bird come and sit right next to me with his beautiful colours. Oom Oubaas was really warm and welcoming. Our kids were excited about the variety of games, the adults too. This is the place to break away from the hustle and bustle of city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Thank you for your beautiful review much appreciated and you are most welcome to visit us again.

Little Piece of Heaven
Riska H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riska H
Saam met vriende

Fantastic & relaxing

My second visit to this place in less then 2months. Indeed my little piece of heaven. The host aunty Theresa and Oubaas are very lovely people. Definitely my new getaway home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Thanks for your kind words and you are more than welcome to come back if you need some peace and quiet ... or for any other reason.

Little Piece of Heaven
Riette V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V
Gesin met tieners

Dit is 'n baie lekker rus kuier plek.

Die huis is gerieflik en het als wat jy nodig het. As die weer lekker is, is dit 'n heerlike plek om te kuier en te rus. Die uitsig en voëls rondom jou maak dit salig. Waarde vir geld, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Bly julle het dit geniet!!!

Little Piece of Heaven
Riska H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riska H
Saam met vriende

Awesome, beautiful view, peaceful and tranquil. Exactly what I wanted.

The host was super nice, the place had everything we needed. Cutlery, utensils, soap, shower-gels, detergents, meat marinade the works, he even gave us milk, coffee, sugar and spices etc. We just had to bring our clothes and meat. I will definitely be going back. Five stars from me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Awesome. You are most welcome.

Little Piece of Heaven
Leroy R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroy R
Gesin met klein kinders

Such a beautiful home and view.

We really enjoyed our stay. The home is beautiful. Only downside is that we couldn't use the inside fireplace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marquerite E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marquerite E
Saam met vriende

Ons het a wonderlike tyd gehad.

Dit was net die drein wat die Sondag geblok was so ons kon nie die stort gebruik nie. Die plek het alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franklyn J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franklyn J
Gesin met tieners

Awesome.

The name speaks for itself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B
Saam met vriende

Tops!

The house was clean and tidy and you don't need anything except your food. Above all it was quiet and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker uitgerus vir ’n langnaweek. Dit is ’n heerlike plek vir klein kinders om veilig te speel.

Dit was vir ons baie lekker om saam met ons kinders in die vlak water van die meer te speel. Ons het dit geniet om elke dag Kleinmond se wilde perde te sien. Ons het ook die tennisbane en swembad geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wardah J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wardah J
Gesin met klein kinders

Beautiful views, peaceful, simply amazing.

The views from this place was spectacular, very peaceful. The kids enjoyed the pools as well as the walks on the lagoon. Was great to see the horses and different types of birds, if you are a nature person, then this is for you! Thank you to Oom Oubaas for the wonderful stay and service! I will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail W
Saam met vriende

Peaceful and relaxing - home away from home.

Loved our stay here, amazing views and house had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Fantastiese ligging, heerlike gekuier!

Heerlike plek om weg te breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V
Gesin met klein kinders

Nice and quiet atmosphere.

Waking up to the sound of birds was amazing. This house had everything that we needed. Even the little things that we didn't expect was there. Games for the children and adults to keep us busy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre M
Gesin met tieners

Stunning. Loved the place and it peaceful atmosphere.

Fully equipped house. Just maybe touch on the cleanliness of the kitchen cupboards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyle W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyle W
Saam met vriende

An exceptional place to breakaway from everyday cares and responsibilities.

We as a group of young people found this place to be immensely delightful. Safe and secure with scenery that is out of this world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha T
Saam met vriende

Very cozy and tranquil.

We would love going back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Hi Samantha,
Thank you for your review you are more than welcome to come and visit again.
Thanks.
Theresa

Little Piece of Heaven
Juanette K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanette K
Saam met vriende

Lovely.

Hostess was very helpful and accommodating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik.

Gasvrou was baie behulpsaam en tegemoetkomend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna L
Gesin met tieners

Ons het die uitsig en die meer terdeë geniet! Zelda, ons gasvrou, het uit haar pad gegaan vir ons.

'n Bedtafeltjie en 'n spieël in die slaapkamers sal waarde toevoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariyam M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariyam M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was breathtaking, the house was real welcoming.

A place I would recommend and surely would like to come back to. The house was beautifully decorated and fully equipped. The service from entering until the day we left was very professional and we would like to thank Zelda for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyrone V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone V
Gesin met klein kinders

It's a beautiful place, I wish the weekend didn't have to end.

I'm definitely booking again, the children just loved the place and it has a beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met vriende

Mooiste uitsig en uitstekende diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katie M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie M
Gesin met tieners

Comfort and tranquillity.

We had a very comfortable stay. Every modern day necessity is provided, except WiFi which can only be an advantage as the environment is off the beaten track, perfect for nature lovers and those seeking tranquillity. Good spot for accessing all the local offerings inland or in Hermanus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring met regtig minor probleempies.

Ek en my vrou het dit verskriklik geniet. Dis bietjie van 'n probleem om die see te bereik, maar dit kan opgelos word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aimee F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee F
Gesin met klein kinders

The most amazing and relaxing stay that I have had in a long time. I wish that I didn't have to leave.

Little piece of heaven. Really surprised us. It was not a massive house, but it was perfect and cosy. We loved our stay and having one of the best views to wake up to. The place had everything that you needed. You just need to bring yourself. From having the view, to having flamingos right in the lagoon in full view. We as a group with our kids did not want to leave. And to Zelda, who was so accommodating, thank you! We are definitely coming back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L
Gesin met klein kinders

Heerlik by die meer met baie goeie uitsig, asook 'n bosgevoel.

Baie lekker gebly. Sal dit weer besoek as ons in die omgewing wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin C
Saam met vriende

Amazing little place to sit back and relax with a beautiful view.

Little Piece of Heaven is a great place to chill and relax with friends, I will definitely be back in the summer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike plekkie om net te sit en ontspan met 'n mooi uitsig.

Little Piece of Heaven is 'n wonderlike plek om net te ontspan saam met vriende. Sal beslis terug gaan in die somer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Gesin met tieners

Rus en vrede.

Dit was heerlik stil en eenkant, die diere en voëllewe was besonders mooi, die huisie is toegerus met alles wat jy sal nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cimone H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cimone H
Saam met vriende

Goed.

Little piece of heaven is die plek om na toe te gaan, dit was baie lekker, ons het dit baie geniet. Sal gou weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Hi daar, baie bly julle het ons plekkie geniet!!

Little Piece of Heaven
Shannon W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon W
Saam met vriende

Dit was baie refreshing ons sal definitief weer kom.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jalme R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jalme R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Beddegoed was vuil en oud. Andersins lekker plekkie en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lunette B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunette B
Saam met vriende

As ek kon, sou ek daar gebly het en nie teruggegaan het huis toe nie!

Ons het as 'n groep vriende weg gegaan vir 'n langnaweek; dus sal ek Little Piece of Heaven vir enigiemand aanbeveel! Die huisie het alles wat mens benodig, die uitsig is asemrowend en dit voel asof die tyd stilstaan as mens daar is. Zelda, die dame wat ons gehelp het, was ook verskriklik vriendelik en heeltyd beskikbaar om ons vrae te beantwoord. Ons het elke oomblik geniet en sal binnekort weer die huisie besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana H
Gesin met tieners

Ongelooflike uitsig en gerieflike verblyf.

Ons sal definitief Little Piece of Heaven aanbeveel vir 'n rustige vakansie. Die huisie is skoon en netjies, alles is daar wat jy mag nodig hê, en die uitsig is fantasties. Ons het dit baie geniet, en sal graag weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja K
Gesin met klein kinders

Die uitsig was ons vakansie se hoogtepunt.

Baie goeie kommunikasie en behulpsame diens, mooi versorgde eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Gesin met klein kinders

Dit was absoluut ongelooflik!!

Dit is ideaal vir enige iemand wat 'n wegbreek soek om die rustige natuur te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet.

Little Piece of Heaven
Stanley S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley S
Saam met vriende

Lovely place. Had fantastic time.

Lovely place. Just mosquitoes was a bit of a problem but otherwise had a lovely time. Thinking about going again but longer. Thanks for accommodating us. Hopefully see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mc-darryl M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc-darryl M
Saam met vriende

Dit was awesome gewees. Kon vir beter vra nie.

Ons het vir 3 nagte bespreek en ek wil byvoeg dat ons graag sou wil langer bly omdat die plek so ongelooflik was. Dit is baie rustig die klank van branders wat teen die mekaar bots. Dit was waarlik 'n ervaring van 'n leeftyd. Geen geraas en net 'n wegbreek van alle dinge wat jou sou pla as jy by die huis sou wees. Ek kan dit nie genoeg aanbeveel vir die volgende groep wat smag na 'n stil en baie rustige omgewing nie. Sien ons gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Little Piece of Heaven
Rob G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning location!

Little Piece of Heaven is situated with one of the best views in Meerenbosch! The "cabin" can hardly be better equipped, it has a large fridge/freezer, dishwasher, full DSTV, comfortable beds, comfortable couches, braai lapa, movable braai, etc, etc. A bin or two upstairs would be good additions as well as some type of mirror in the bedrooms (on the inside of the cupboard doors?). It is a short walk to the swimming pool and tennis courts and a little further to the lagoon and beach. Zelda was very helpful in finding the entrance. The directions could be a bit better as we did not find China Marius St at 15 km from the R44 / R43 intersection. It is closer to 8km and the sign says Fisherhaven - rather trust Google Maps.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Thank you very much for your review and suggestions. We value your feedback and we're happy to hear that you enjoyed your stay.

Little Piece of Heaven
Crystal S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal S
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik.

Die huis is baie netjies daar is alles. Ek sal definitief weer bespreek. Zelda is baie vriendelik. Little Piece of Heaven amazing.Thanks Zelda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashwin C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwin C
Saam met vriende

Dit het my verwagting sommer baie erg oorskry.

Die plek is tops ons het dit baie geniet. Die stilte en natuur en die huis het als in. Eks eerlik waneer ek sê dit het als in. Jy bring net jou kos en klere. Dit is net baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Hi Ashwin
Baie bly jy het die plekkie geniet. Hopelik sien ons jou weer.

Little Piece of Heaven
Chrystel S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrystel S
Saam met vriende

Baie ontspannend, stil en goed toegerus.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe P
Gesin met tieners

Agent baie hulpvaardig gewees en aanvanklike ongelukkigheid opgelos.

Die wooneenheid is geadverteer met 2 badkamers, maar een daarvan was onder konstruksie en dus gesluit. Vir 'n gesin van 6 was dit dus 'n uitdaging. Die agent het dit kom oopsluit sodat ons ten minste net die toilet kon gebruik. Die ander badkamer se wasbak se watertoevoer het gelek en ons moes na 'n uitstappie hul handdoeke gebruik om al die water op te droog. Ons moes die wasbak se stopkraan toedraai om dit gestop te kry. Daar is ook 'n binnebraai wat baie lekker sou wees om te kon gebruik - maar is ook nie bruikbaar tans nie. Voel net dat ons dalk ander opsies sou oorweeg indien ons bewus was van die huidige toestand van die geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Hi Elzabe,
I am sorry for any inconvenience caused. The inside braai is currently out of order, which is why it was not advertised on the listing. The second bathroom is being upgraded and should be done soon. In the meantime, we have changed our listing to reflect this. We asked the host to open the top bathroom so that you guys can at least use the toilet and not have to go downstairs especially with the children. We were not aware that the basin was still leaking, we would kindly have come through to fix it if we were aware of it. We hope the extra night you stayed made up for these inconveniences. Thank you for your feedback, we have taken it to heart.
Thanks,
Theresa

Little Piece of Heaven
Chrisropher L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisropher L
Saam met vriende

Dit was waarde vir geld.

Dit was 'n fantastiese ervaring. Het dit van die begin tot einde geniet en sal dit graag aanbeveel vir die wat wil wegbreek van die geraas van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Piece of Heaven se terugvoer

Baie dankie en ons is bly julle het dit geniet. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Dankie,
Theresa

Little Piece of Heaven
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat 127, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA009f91f1f46e4dfb5cec48bb028828ff7472196a5998b143fa23343d49d0897e8b37e9dc52f697086d3f70b6143a224d392e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 81 5 1 5 127 Visarend Street Meerenbosch 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.364709 19.107988