6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 127 Visarend Street, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Little Piece of Heaven is ’n pragtige dubbelverdieping selfsorg-houthuis in ’n omheinde natuurreservaat met ’n pragtige meer-uitsig en net ’n kort entjie van die strand af.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en ’n kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed en die derde kamer het ’n dubbelstapelbed. 2 van die kamers het deure wat na ’n balkon met ’n pragtige uitsig lei.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof en oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en ander klein toebehore. Die sit- en eetarea het skuifdeure wat na ’n stoep en tuin met draagbare braaigeriewe ? ideaal om te ontspan en die uitsig te geniet. Aan die agterkant van die huis is daar ’n ingeboude braai-area in die skadu, ideaal vir familie-kuiers. Die binnebraai is ongelukkig nie tans beskikbaar nie. Sekere DStv-kanale is beskikbaar.
Die sekuriteitskompleks het ’n klubhuis met ’n speelarea en klimraam vir kinders, ’n gemeenskaplike swembad en tennisbane.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
THERESA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 111
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 127 Visarend Street, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Piece of Heaven het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
127 Visarend Street, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang