Little Rose Garden
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grieglaan 13, Vanderhoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Little Rose Garden is 'n lieflike tuinwoonstel met selfsorggeriewe in die hartjie van Vanderhoffpark, Potchefstroom.
Die kamer het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het sy eie privaat ingang en 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan. Daar is 'n kombuisie in die kamer het 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, ketel, broodrooster en 'n mikrogolf.
Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n lessenaar en 'n stoel, braai-area, en onder skadunet parkeerplek wat toegangbeheer het.
Die woonstel is stapafstand vanaf plaaslike winkels en restaurante, net 2 km vanaf die M-Care Hospitaal, 4 km vanaf Mooimed Hospitaal, 6 km vanaf Medicinic Hospitaal en 4 km vanaf Noordwes Universiteit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Grieglaan 13, Vanderhoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Little Rose Garden het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van der Hoff Park Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grieglaan 13, Vanderhoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes