Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LittleBush Private Lodge

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R531, Kampersrus A.H, Limpopo, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

LittleBush Private Lodge is aan die voet van die majestueuse Drakensbergreeks in Limpopo geleë.

LittleBush Lodge is in die Suid-Afrikaanse bosveld geleë. Gaste sal verskeie wildspesies hiér raaksien gedurende hul verblyf en as hulle gelukkig is 'n leeu hoor brul in die agtergrond, terwyl hulle in die restaurant aansit vir ete of onder die Afrika-sterrehemel kuier. Die lodge is 'n voëlkykersparadys en het 9 van die 10 visvangerspesies op die perseel. Ons bosveldstyl-eenhede is na dié visvangerspesies vernoem.

Ons chalets word per eenheid bespreek. Indien gaste egter minder as 1 week voor die inklokdatum bespreek en ons plek beskikbaar het, bied ons 'n "per persoon"-tarief.

Ons maak voorsiening vir groepsgeleenthede en reël die geleentheid spesifiek met die gas se behoeftes in gedagte. Groepe word in die restaurant of in die boma geakkommodeeer. Die tariewe word volgens individuele behoeftes gekwoteer.

Alhoewel ons selfsorgopsies aanbied, het ons ook 'n volledige spysenieringsdiens beskikbaar indien die gas daarvan gebruik wil maak.

Daar is verskeie inheemse fauna en flora op die perseel. Die fauna sluit die rooiduiker, gewone duiker, bosbok, ystervark, vlakvarke, sowel as 5 van die 7 bekende visvangers in. Die flora sluit maroelas, Brown Ivory, Zebrabark Corkwood, White Thorn, Impala Lilly en verskeie inheemse broodbome in.

Ons bied bosveldverblyf wat uit plaaslike materiale gebou word en 'n ware Bosveld-atmosfeer skep dwarsdeur die lodge. Die ontwerp van die lodge is gebaseer op die natuurlike vorms en teksture van die bosveld. Die kamers en geriewe is stylvol versier met Afrika-kunswerke. Terwyl gaste aan 'n skemerkelkie op die privaat dek teug, langs die swembad in die son ontspan, of die dag se stof onder die buitestort afwas, sal elke oomblik by ons lodge 'n ervaring wees om te onthou!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 5 resensies vir LittleBush Private Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 11

Ligging

  • R531, Kampersrus A.H, Limpopo, 1380, Limpopo
  • Gaste dink LittleBush Private Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R531, Kampersrus A.H, Limpopo, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb37cdaec9d2ff6f430bfd771d853c3e6ebfc1db2059e4071d9c601d3879b853f03330be403ac7936cfb4d364ef689cfc4c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 R531 Kampersrus A.H 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.518524 30.888698
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem