Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Littlemore Beach House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 66, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R3 250 R2 925 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Littlemore Beach House is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die rustige kusdorpie Zinkwazi, aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Die kothuis op die grondverdieping spog met 'n rustige atmosfeer en 'n asemrowende omgewing en is ideaal vir diegene wat 'n wegbreek in 'n tropiese paradys soek. Gaste sal deur goue strande en ongerepte strandmere omring word en het toegang tot aktiwiteite soos bootry, kajakvaart en visvang.

Die pragtige huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens onderskeidelik en dié gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, 'n Nespresso-masjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Langs die kombuis is daar 'n sitarea met gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan.

Buite is daar 'n dek met sitplek, braaigeriewe en 'n swembad. Dit is ook die perfekte uitkykpunt om die sonsopkoms oor die see en die kleurvolle seile van die sweefskiërs in die namiddag te bewonder.

Slaapplek

’n Bespreking by Littlemore Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Littlemore Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Paula Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 3

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 66, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Littlemore Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 250
R3 250 R2 925
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 250
R3 250 R2 925
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 66, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde41cf40f4265dd099385223d8986a32003b24cb8a36db1b21404e393683ac01836fb35d620d0ded3ae871f82f0b9ea8b17d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 250 nouVanaf R2 925 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 66 Nkwazi Drive Zinkwazi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -29.281483230257 31.441205800761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem