Living Jewel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Living Jewel is ’n oopplan-selfsorgeenheid in ’n privaat huis met ’n aparte ingang in St Helenabaai. Die perseel is sowat 200 m van die strand af en reg by die strand-ingang.

Living Jewel bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ’n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, stort en 'n toilet.

Die klein sitarea het 'n rusbank en ’n platskerm-TV met Netflix. Die eenheid het ’n kombuisie wat goed toegerus is met ’n koffiemasjien, ketel, broodrooster, mikrogolf, oondjie en tweeplaatstoof, skottelgoedwasser en yskas. Daar is ’n privaat buite-area met braaigeriewe.

Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke en vuurmaakhout saambring.

Slaapplek

'n Bespreking by Living Jewel sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Living Jewel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false