Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Frame House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sjinn Winery-weg, Plot 348 Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

A Frame House is 'n bekoorlike vakansiehuis wat gerieflike selfsorgverblyf op die Breederivieroewer naby Malgas bied. Die huis het 'n privaat jetty en helling, wat dit die perfekte ligging vir watersport-entoesiaste en vissermanne maak.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer, wat op die solder geleë is, het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea, 'n TV met DStv en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Dit lei na 'n sonkamer met 'n etenstafel vir 6, 'n rusbank, stoele en 'n kaggel. Die sonkamer bied toegang tot 'n balkon wat met 'n ingeboude braai, etenstafel en 'n uitsig oor die rivier spog. Die groot tuin lei na die rivieroewer.

Gaste kan lekker in die rivier swem, tjoepry, bootry, ski, roei en visvang. Wanneer gaste nie in die rivier baljaar nie kan hulle 'n staproete na 'n nabygeleë landmerk aandurf en die unieke flora en fauna van die streek bewonder.

Slaapplek

’n Bespreking by A Frame House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir A Frame House
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 21

Jaar gelys 4

Ligging

  • Sjinn Winery-weg, Plot 348 Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Frame House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sjinn Winery-weg, Plot 348 Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b40e73ad185442d5791e7fbb4381a569e8f852af0ed5c74746fd07519d7d5d43f7bdd53e0371cc8f9c30ae833645bfa2b57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Sjinn Winery Road Plot 348 Matjieskloof 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.335328307538 20.602342391168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem