Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashanti House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 306, Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Ashanti House is ’n dubbelverdieping-selfsorghuis met houtpanele en ’n groot tuin voor en agter, sowel as ’n privaat jetty op die banke van die rivier in Malagas. Malagas is ’n nedersetting op die banke van die Breederivier en word omring deur die Potberge. Dit is 30 km vanaf Swellendam en 280 km of 2 en ’n half ure se ry vanaf Kaapstad.

Hierdie huis bied verblyf aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Bo is daar 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is ’n gesinskamer met ’n dubbelbed, enkelbed en stapelbed. Die derde slaapkamer het ’n enkelbed met ’n ekstra uittrek-enkelbed onder dit. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak. Al die slaapkamers het muskietnette. Die kamers het ook donker gordyne om laat te slaap in die oggende.

Op die grondverdieping is die hoofslaapkamer, ’n badkamer, kombuis, eetarea en leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, koffiemaker, genoeg kasspasie, eetgerei en breekware. Die nutskamer het ’n yskas vir drankies, kisvrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het ’n groot etenstafel met sitplekke. Die sitarea het sitplekke, ’n platskerm-TV en ’n staanwaaier.

Die leefarea lei na ’n onderdakstoep wat gedeeltelik beskut is met ’n ingeboude braai, groot etenstafel, stoele, ’n bank en ’n hangmat.

Daar is ’n groot tuin-area, ’n privaat jetty en baie spasie. Gaste kan bak in die son, swem, bootry, skii, tjoepry, kajakvaart, visvang, stap, voëlkyk, bergfietsry en veldfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Ashanti House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Ashanti House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 21

Jaar gelys 4

Ligging

  • Plot 306, Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 306, Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6b03826376b71948cef95853ff5cebfed814d5e7ec989d02984edbb523e9e30533d2045f4a242ae5b0b4056ca5708346f7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 11) 1 5 1 4 Plot 306 Lemoentuin 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.318141 20.614589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem