Malgas Akkommodasie by Living The Breede - Houseboat 2 | LekkeSlaap
+18
+18

Living The Breede - Houseboat 2

Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 396, Malagas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Living The Breede - Houseboat 2 is 'n huisboot wat geskik is vir 4 in Malagas op die Breederivier. Dié huisboot is ideaal vir 'n visserman of diegene wat op die water wil ontspan.

Die huisboot is geskik vir 4 volwassenes en het 2 dubbelbeddens, 'n stort, toilet en 'n klein kombuis en eetarea. 'n Ekstra enkelbedmatras kan voorsien word vir 'n kind. Die kombuisie is met 'n oond, 2 kookplate en 'n yskas toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 4.

Die huisboot het 'n groot dakdek wat ideaal is vir sonbad of voëlkyk, en 'n voorste hengelarea met 'n ketelbraai. Gaste sal ys en houtskool met aankoms ontvang asook 'n kaptein-handleiding.

Indien gaste 'n Skipperslisensie het, kan hulle dit saamneem, of 'n tydelike Skipperslisensie kan uitgereik word vir die duur van die huur.

Slaapplek

’n Bespreking by Living The Breede - Houseboat 2 sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
2 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Erf 396, Malagas, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 396, Malagas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd17a8480616d392ce7b16d92983a21057d3528a19884c2ef1b2711d6c5af08afaf7cf161d29524e9cc8c271bb8f334ecd6f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) Plot 396 Malagas 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.347120806708 20.595051622754
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za