Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inhoek Farm Gatehouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R324, Plaas Inhoek, Witsand, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Inhoek Farm Gatehouse is 'n selfsorghuis op 'n prentjiemooi plaas net buite Malgas. Die huis bied 'n panoramiese uitsig oor die plaas en is ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n slaapkamer, badkamer, leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n kaggel en dit lei na die stoep wat ingeboude braaigeriewe en 'n etenstafel het. Gaste kan op die stoep uitspan of die privaat buitebad geniet wat 'n uitsig oor die plaas bied. Die bad het warm en koue water.

Die plaas het land- en wateraktiwiteite waaraan gaste kan deelneem. Hierdie aktiwiteite sluit kanovaart, waterski, roeiplankry, swem, visvang en bootry in. Gaste kan ook bergfietsry, stap, hardloop en voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Inhoek Farm Gatehouse sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 21

Jaar gelys 4

Ligging

  • Langs die R324, Plaas Inhoek, Witsand, Malgas, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R324, Plaas Inhoek, Witsand, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc507111ce3c29841e359141c6acaa2fb291a62ecece20e41d2e55c3ade49b1a14be055cd7e0e4fcafb1ab2550e95bed04726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) Off the R324 Inhoek Farm, Witsand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.327485284918 20.618533242081
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem