Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kadie's Landing House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 6 van Inhoekplaas 493, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Kadie's Landing House is 'n selfsorg-grasdakhuis op die oostelike oewer van die Breederivier in Malgas. Die huis bied privaatheid en 'n afgeleë ligging met toegang tot groot dele van 'n privaat plaas waar gaste kan wandel, fietsry, voëlkyk en wildkyk. Die huis bied een van die mooiste uitsigte oor die rivier tydens die sonsondergang.

Die groot vakansiehuis is geskik vir 1 tot 3 gesinne wat deel en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders. Daar is 6 slaapkamers, insluitend 'n kinderkamer, en 3 badkamers.

Die hoofslaapkamer is onder en het 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea met 'n kaggel, 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet, wasbak en 'n bidet. Die tweede, derde, vierde en vyfde slaapkamer is bo. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Die sesde slaapkamer is die kinderkamer en dit het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Gaste in dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die sesde slaapkamer is 'n aparte buitekamer en dis ideaal vir 'n tiener wat op soek is na privaatheid of 'n ouer persoon wat nie trappe kan klim nie. Die slaapkamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n boonste TV-kamer met 'n TV en 'n DVD-speler. Verskeie DVD's en bordspeletjies is beskikbaar. Daar is 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet hul eie slimkaarte saambring. Onbeperkte WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n ekstra yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die onderste sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 12 en dit lei na 'n sitarea met 'n wynvattafel met sitplek vir 4 en 'n ingeboude braai met 2 potjiepotte.

Die grasdak bied natuurlike isolasie wat die huis koel hou gedurende die somer en warm hou gedurende die winter. Die groot stoep en ingeboude braai bied 'n panoramiese uitsig oor die rivier, op die Potberg en van die sonsondergang terwyl gaste hul visstokke op die jetty kan dophou.

Die huis word deur 22,5 hektaar se grond omring en dit was eens op 'n tyd 'n volstruisplaas. Dit is ook een van die landingsplekke vir die SS Kadie, terwyl sy vir die gety wag om Malgas toe te vaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Kadie's Landing House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1 Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Kadie's Landing House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 21

Jaar gelys 4

Ligging

  • Deel 6 van Inhoekplaas 493, Malgas, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 6 van Inhoekplaas 493, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5333d9170cbbdc656668c803fd55925df204022195674203eb5d20d666196fd2e50e18813e95f0a34fb42b11f989c85bacc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 14) 1 5 1 5 Portion 6 of Farm Inhoek 493 Malgas 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34439963511 20.59983017791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem