Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spanish House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 35, Area 1, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

Spanish House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Malagas. Malagas is 'n woonarea op die oewer van die Breederivier met die Potbergreeks in die agtergrond. Dit is 30 km suidoos van Swellendam af en 280 km of 2 en 'n half ure se ry van Kaapstad af. Die huis het 'n groot stoep met 'n uitsig oor die rivier, 'n verwelkomende gesig met enorme vistas van die Potberge en die Breederivier.

Spanish House bied slaapplek aan 15 gaste en is geskik vir 8 volwassenes en 7 kinders, of 4 gesinne. Verblyf word aangebied in 'n drieslaapkamer-hoofhuis en 'n aparte tweeslaapkamer-kothuis.

Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping in die hoofhuis en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is op die grondverdieping van die hoofhuis. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis, eetarea en leefarea is op die grondverdieping van die hoofhuis. Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskaste, 'n ysmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 in die kombuis. Die sitarea het lugversorging, 'n L-vormige rusbank, platskerm-TV en 'n kaggel. Daar is ook 'n beskutte stoep met binnebraaigeriewe, 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n rusbank en 'n yskas-vrieskas. Die huis lei na 'n houtdek met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n uitsig oor die rivier. Hier kan gaste lekker kuier. Langs die dek is 'n beskutte buite-area met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n vuurput. Die grasperk skakel aan die bure se erf. Die tuin strek tot by die rant van die rivier wat dit 'n lieflike, kindervriendelike area maak met 'n privaat strandarea.

Die aparte kothuis agter die huis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n uittrek-enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die kothuis het sy eie kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-stofie en oond toegerus is.

Slaapplek

’n Bespreking by Spanish House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 5
Plek vir 5 mense
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderbed vir 2
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 1 resensie vir Spanish House
Netheid
1.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 21

Jaar gelys 4

Ligging

  • Plot 35, Area 1, Malgas, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 35, Area 1, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b40a26781c992ac54bb4ecc9289c3c4e58a883a7efe2460b195a133ccf8587938be1dc8edc2de3e7e832fdf5ad5d7097de2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 15) 1 5 1 3 Plot 35 Area 1 Malgas 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.28099558383 20.572660519513
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem