Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Living Waters Mountain Estate

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Living Waters Mountain Estate, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Living Waters Mountain Estate bied selfsorgverblyf op 'n plaas wat ver van die stadsgewoel is en is aan die voorheuwels van die Swartberge naby Calitzdorp. Die plaas grens aan 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied en die Swartberg-natuurreservaat. Hiér kan gaste van die gewoel van die alledaagse lewe vergeet en in 'n rustige omgewing ontspan.

Gaste kan tussen 'n tweeslaapkamer-kothuis of 'n vierslaapkamer-plaashuis kies. Die plaashuis bied slaapplek aan 10 gaste en maak van sonkrag gebruik. Dit beskik oor 'n privaat swembad en 'n binnehof met braaigeriewe. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en spog met 'n kaggel en 'n skilderagtige uitsigte op die berge.

Die gewilde Donkieroete en 'n 5-dag-stapekspedisie na Gamkaskloof is op die plaas beskikbaar. Die plaas spog ook met 'n verskeidenheid geriewe wat op die perseel is soos 'n bergstroom wat ideaal vir pieknieks en ontspanning op warm dae is.

Gaste kan die omliggende area met aktiwiteite soos dagstaptogte, bergfietsry en skilderagtige ritte verken. Vir gaste wat wynproe geniet, is daar baie wynplase in Calitzdorp wat 'n besoek werd is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Living Waters Mountain Estate
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • R62, Living Waters Mountain Estate, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Living Waters Mountain Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Living Waters Mountain Estate, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fea7a4f08d283e8bda40abee525e7b476a2b633330e2d2dba4514cc0684d9b9f34eb9836a9fa1ed154e895cddc3bf734e67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R62 Living Waters Mountain Estate, Groenfontein 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.447771354154 21.767692565918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem