Lochnest 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lochnest 1 is in die middel van Vredenburg geleë, net 'n entjie se ry vanaf Weskus-vissersdorpies soos Saldanha, Velddrif, St Helenabaai en Paternoster.

Dié eenheid is aan die hoofhuis waar die eienaars woon, maar het 'n privaat straat-ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, tweeplaatstoof, strykyster, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid lei na 'n patio met braaigeriewe en stoepmeubels. Daar is ook WiFi, linne en handdoeke. Komplementêre items, soos tee, koffie, suiker en melk word met aankoms voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Lochnest 1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lochnest 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false