LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+53

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marietjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Alles was tops. Sal vir seker weer gaan. Bitter lekker! 11 uit 10 vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilla G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Vyf ster gehalte. Ons slaap gereeld op soveel plekke oor, en hierdie was absoluut hoog op ons lys aangeteken as een van die heerlikste verblyfplekke nog! Smaakvol, netjies, absoluut vyf ster gehalte. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia G
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Rustig. Baie gerieflik, goed toegerus, stil en veilig, was beïndruk om 'n inverter te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue-jeanne J
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Lovely stay. Great accommodation and very well equipped. I'd love to visit again! The secure parking was a bit of an unexpected hassle as it was a 3-lock manual gate on the other side of the main house (but easy when you're two people and don't have a knee injury).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Pragtige plek. Netjies, skoon en veilig. Baie lekker plek. Mooi klein tuin. Lekker rustig. Pragtig binne. Het baie daarvan gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lovely and quiet space. Highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle S
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Puik plekkie. Ek is baie tevrede en ek het sommer klaar my volgende bespreking gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2023

Ek het die verblyf geniet. Loch Nest het aan my verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2023

Still en rustig. Sentraal en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Francois F
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Als wat mens nodig het en meer. Dis 'n pragtige, goed geleë woonstel wat als het wat mens nodig sal kry, met besondere vriendelike gasheer wat mens tuis last voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Kalden Street, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf74d376bc9a40bd0fb3539cb22ccc88168b2025ca840e36ed39544debb0101f4dcb5162095fda16e2d45784788a3d44511f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 5 Kalden Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.105442588137 18.831988681506
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang