Lodge 90 - Pinnacle Point Beach and Golf Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Jul 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Lodge 90 - Pinnacle Point Beach and Golf Estate is 'n smaakvolle dubbelverdieping-vakansiehuis op die pragtige Pinnacle Point Gholf- en Kuslandgoed. Dié landgoed bied toegang tot 2 intieme strande met 'n 4 km se ongerepte kuslyn en 'n 100 ha-natuurreservaat langsaan.

Pinnacle Point is in 2016 en 2017 as Suid-Afrika se beste gholfbaan by die Jaarlikse Wêreld-gholftoekennings aangewys. Gaste kan teen 'n afslag gholfspeel en het toegang tot die Spa en Gesondheidsentrum.

Lodge 90 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is TV's in albei kamers.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV met DStv en 'n kaggel en gratis WiFi is beskikbaar.

Die beskutte patio het stoepmeubels en 'n ingeboude braai. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig voor die lodge beskikbaar. Die huis bied 'n uitsig oor die swembad en het ook 'n beperkte see-uitsig.

Dit is die ideale gesins- of groepvakansiebestemming met 'n pragtige strand en 'n rits doendinge.

Slaapplek

'n Bespreking by Lodge 90 - Pinnacle Point Beach and Golf Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lodge 90 - Pinnacle Point Beach And Golf Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 395 R1 256 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Jul 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false