Lodge Riana
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Labeeba H - Feb 2024
Algehele gradering
Stunning home, in a beautiful location. Everything you need for a getaway!
Lodge Riana se terugvoer
Hi Labeeba, thank you so much for the positive feedback and review. You are most welcome!
Aleta F - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, baie netjies.
Lodge Riana se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Aleta. Ons probeer juis om die geriewe op 'n goeie standaard te hou, terwyl die sekuriteit ook gereeld opgegradeer word. Saam met die pragtige natuur, bied dit die ideale wegbreek.
Eddeline W - Des 2023
Algehele gradering
Die huis was modern. In 'n veilige plek en daar was baie aktiwiteite.
Lodge Riana se terugvoer
Goeiedag Eddeline, baie dankie vir jou resensie. Ons sal altyd streef om daarop voort te bou. Julle is baie welkom!
Rushin O - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome, just a TV needed.
Lodge Riana se terugvoer
Hi Rushin,
We're very glad that you enjoyed it so much. Yes, as far as TV is concerned, it's just a choice that we made in favor of complete serenity.
Also, it still leaves the choice for people to watch it on their mobile devices, should they so wish.
We look forward to welcoming you again.
Lizaan S - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gesinstyd.
Meshaan B - Aug 2023
Algehele gradering
Value for money.
Lodge Riana se terugvoer
Thank you very much for your feedback Meshaan. We will definitely always strive to maintain our high standards of accommodation.
Tyrone H - Jun 2023
Algehele gradering
Perfection.
Che R - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing!
Lodge Riana se terugvoer
Good day Che, your review is highly appreciated and thank you for the positive and good review. We will try our utmost to do what we can to provide an excellent break-away experience for our guests. Hans Luijk
Cheslin B - Jan 2023
Algehele gradering
Lodge Riana is beautiful, we enjoyed everything.
Lientjie K - Des 2022
Algehele gradering
Baie veilig, lekker vir klein kinders. Baie netjies en skoon.
Lodge Riana se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Lientjie. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer en ons streef daarna om steeds 'n uitsonderlike ervaring te bly bied. Julle is altyd welkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolgansstraat 106, Meerenbosch Landgoed, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom