Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge Star of Africa No. 61

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reidstraat 2, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lodge Star of Africa No. 61 is 'n lieflike gastehuis in Jagersfontein. Dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers op soek na oornagverblyf.

Verblyf is beskikbaar in 2 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die gratis ontbyt kan elke oggend op die perseel genuttig word en dit sluit vrugte en sap in.

Gaste het toegang tot 'n balkon, tuin en privaat veilige parkeerplek. Die gastehuis het ook 'n kroeg op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Reidstraat 2, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reidstraat 2, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2da502b010a559f607606038163b5298ceac07bf911b96c494a39cdc8a2f918b5460385aa1843b91aa4993e96b71ae28703e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 Reid Street Jagersfontein 9974 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -29.7587798 25.424498
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem